2015 Top Ten of Conflict for Society

Kind
'n Kind is 'n jong persoon wat nog nie volwassenheid bereik het nie, of 'n persoon wat nog nie puberteit bereik het nie. 'n Babatjie wat nog nie gebore is nie word soms al 'n kind genoem. Iemand kan ook sy/haar ouers se kind genoem word, ongeag van hoe oud die persoon is
Tswanas
Die Tswana is dié groep onder die Sotho's wat die heel westelike gedeelte van Suid-Afrika en die hele Botswana bewoon. Die Tswana behels verskeie groeperings, waarvan die belangrikste die Hurutshe, Kgatla, Kwena, Rolong, Thlaping en Tlokwa is
Sinoniem
Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld:Die afrigter/breier van 'n span; en Om 'n afkeer van/hekel aan iets te hê
Trappe van vergelyking
Trappe van vergelyking is vorme van byvoeglike naamwoorde of bywoorde. 'n Byvoeglike naamwoord in Afrikaans kan drie vorme aanneem om die sterkte van die naamwoord aan te dui. As voorbeeld kan 'n voorwerp as groot, nog groter of as die heel grootste beskryf word. Soortgelyk kan 'n partytjie as lekker, nog lekkerder of as die heel lekkerste beskryf word
Nyabêla
Nyabêla in Afrikaans ook bekend as Niabel, was gedurende die negentiende eeu 'n opperhoof van die Ndzundza-Ndebele. Hy word onthou vir sy stryd teen blankes vir beheer oor sy stam se eie grondgebied
Privaatskool Moria
Privaatskool Moria in Outjo is die oudste Afrikaanse privaat skool in Namibië
Sensus
'n Sensus is die proses van inligting insamel aangaande elke lid van 'n bevolking. Dit staan teenoor monsterneming (steekproefneming), waarin inligting oor slegs 'n deel van 'n bevolking ingesamel word. Om hierdie rede is dit 'n metode wat gebruik word om statistiese data te versamel, en is baie belangrik in demokrasie (stemming
Semiotiek
Semiotiek is die studie van tekens en simbole
Wet op basiese diensvoorwaardes
Die Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 was op 26 November 1997 goedgekeur en het op 1 Desember 1998 inwerking getree
Simbool
'n Simbool is 'n voorstelling of tekening van iets — soos 'n klank, idee, voorwerp, konsep, ens