2015 Top Ten of Conflict for History

Islamitiese Staat
Die Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL), ook soms die Islamitiese Staat in Irak en Sirië (ISIS) of slegs die Islamitiese Staat (IS) genoem, is 'n djihadiese militêre groep en 'n selfbenoemde staat oor dele van Sirië en Irak. Die gebied waar ISIS aktief is, het vroeër die Levant geheet. ISIS streef na 'n kalifaat, 'n staat wat deur 'n kalief, dit wil sê 'n opvolger van die Islamitiese profeet Mohammed, regeer word. Die oorspronklike Islamitiese kalifaat is in 1924 ontbind toe die Ottomaanse
Nazi-Duitsland
Nazi-Duitsland of die Derde Ryk verwys gewoonlik na Duitsland in die jare tussen 1933 en 1945, toe dit onder die beheer was van Adolf Hitler se diktatorskap en die ideologie van nasionaal-sosialisme
Groot-Bulgaarse Ryk
Die Groot-Bulgaarse Ryk, afgelei van die Griekse Παλαιά Μεγάλη Βουλγαρία, Palaiá Megálē Voulgaría, is deur die Proto-Bulgare, 'n Turkse volk, in Suid-Rusland en die Noord-Kaukasus gestig. In teenstelling met die latere groot Bulgaarse ryke het dit nie oor die Balkanskiereiland gestrek nie, maar was noord van die Swartsee en die See van Azof geleë. Die naam van die ryk gaan terug na Bisantynse geleerdes. Sy hoofstad was die hawestad Phanagoria
Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty
Die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty en algemeen bekend as die Nazi-party, was 'n regse radikale politieke party in Duitsland tussen 1919 en 1945. Dit was eers bekend as die Duitse Arbeidersparty voordat die naam in 1920 verander is
1953
Die jaar 1953 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1989
Die jaar 1989 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1935
Die jaar 1935 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
26 April
26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 249 dae
1894
Die jaar 1894 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1987
Die jaar 1987 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad