2015 Top Ten of Conflict for Culture

Gregoriaanse kalender
Die Gregoriaanse kalender, wat tans regoor die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is die eerste keer voorgestel deur die Napelse dokter Aloysius Lilius, en is op 24 Februarie 1582 deurgevoer deur pous Gregorius XIII
Wikipedia
Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
Masturbasie
Masturbasie is die praktyk van selfbevrediging deur die seksuele organe met die hand te stimuleer
Argitektuur
Argitektuur is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en argitektuur bly sedert die vroeë 20ste eeu omstrede - dit is afhanklik van die betrokke konteks. Die ontwerp en verwesenliking van geboue en strukture het dikwels estetiese, tegniese, ekonomiese en politieke implikasies. Gewoonlik word argitektuur as deeldissipline van die bouwese by die ingenieurswetenskappe gereken
Handbal
Handbal is 'n spansport waar twee spanne van sewe spelers elk die bal in die opponente se doelgebied probeer ingooi. Die veld is 40 meter lang by 20 meter breed met 'n doelgebied van 2 by 3 meter aan beide kante van die veld. Die doelgebied is soortgelyk, maar kleiner as die wat tydens sokkerwedstryde gebruik word. Maar anders as sokker, word die bal met die hande eerder as die voete hanteer
Bloukraanvoël
Die bloukraanvoël is 'n skaars, endemiese, bedreigde standvoël en is ook Suid-Afrika se nasionale voël
Orale seks
Orale seks verwys na alle seksuele praktyke waarby seksuele stimulering deur die mond, lippe of tong geskied, byvoorbeeld deur soen van die lippe, diep soen, soen van die borste, orale kontak met die liggaam in die algemeen en kontak tussen die mond en geslagsdele en omstreke
KykNET
kykNET is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat deel is van M-Net. Dit word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Die kanaal is in Oktober 1999 geloods. Die eerste uitsending was op 15 November en die eerste program was Emma Koe Lê Ma. Op 16 Julie 2014 het DStv aangekondig dat kykNET in hoë-definisie uitgesaai sal word van 12 Augustus 2014 af
Afrikaans
Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het
Pornografie
Pornografie, wat soms verkort word tot porn of porno, is in sy breedste omskrywing die eksplisiete voorstelling van die menslike liggaam of seks met die doel om die kyker seksueel te stimuleer of prikkel