2014 Top Ten of Polemic for Society

Snoepwinkel
'n Snoepwinkel of snoepie is 'n winkel waarin daar lekkergoed en koeldrank en soms ander lekkernye of voedselitems verkoop word soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens
Antoniem
'n Antoniem, van die Grieks anti ("teenoorgestelde") en onoma ("naam"), is 'n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het, soos "dag" en "nag", "warm" en "koud" en "op" en "af
Lettergreep
'n Lettergreep is 'n eenheid van organisasie van spraakklanke. Dit bestaan gewoonlik uit 'n lettergreepkern met opsionele aanvangs- en eindklanke. Lettergrepe word gewoonlik gesien as die fonologiese boublokke van woorde
Woordeboek
'n Woordeboek is 'n naslaanboek waarin die betekenis van die woorde van 'n sekere taal, of 'n sekere aspek van 'n taal, weergegee word
Voornaamwoord
'n Voornaamwoord is 'n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde
Wet op Verbod van Gemengde Huwelike
Die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike was 'n wet onder die Apartheidstelsel in Suid-Afrika wat huwelike tussen mense van verskillende rasse verbied het. Die wet was een van die eerste apartheidswette nadat die Nasionale Party in 1948 aan die bewind gekom het. Deur die rasseregistrasie, wat deur die Wet op bevolkingsregistrasie van 1950 verpligtend was en alle mense in vier groepe ingedeel, kon die Suid-Afrikaanse regering beheer uitoefen oor huwelike met die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike
Besigheidsprosesontwerp
Besigheidsprosesontwerp fokus op die uitrol, implementering en meting van nuut- of herontwerpte besigheidsprosesse en die voortdurende verbetering van besigheidsprosesse as 'n stelsel, ten einde 'n kwantum sprong te kry,in waardetoevoeging en besigheidsprestasie, om sodoende kompeterendheid en winsgewendheid te verhoog
Versekering
Versekering is 'n kontrak waar een party, die versekeraar, onderneem om, in ruil vir betaling in die vorm van 'n premie, te vergoed vir die verliese wat deur 'n ander party, die versekerde, gely is weens 'n spesifieke gebeurtenis
OESO
Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling is 'n internasionale organisasie van ontwikkelde lande wat 'n demokratiese regeringstelsel en 'n markekonomie in gemeen het
Begroting
'n Begroting is 'n vooruitskatting van 'n onderneming of 'n entiteit se verwagte inkomstes en uitgawes oor 'n spesifieke tydperk in die toekoms. 'n Begroting het beide 'n beplannings- en beheerfunksie. Aktiwiteite met finansiƫle implikasies moet beplan word en deurlopende beheer moet uitgeoefen word om te verseker dat die werklike aktiwiteite met die beplande aktiwiteite ooreenstem