2014 Top Ten of Polemic for People
- John F. Kennedy
- John Fitzgerald Kennedy, afgekort JFK, was van 20 Januarie 1961 tot sy sluipmoord op 22 November 1963 die 35ste president van die Verenigde State van Amerika. Ná Abraham Lincoln (1865), James Garfield (1881) en William McKinley (1901) is hy die vierde Amerikaanse president, wat vermoor is. Hy was die jongste president van die VSA wat in die amp oorlede is. Daarbenewens was hy die eerste Amerikaanse president van Rooms-Katolieke geloof
- Herbert Hoover
- Herbert Clark Hoover was die 31ste President van die Verenigde State (1929–1933). Hoover, wat in 'n Kwakergesin gebore is, het 'n opleiding as mynbouingenieur gevolg. Hoover het tydens die Eerste Wêreldoorlog internasionale bekendheid verwerf met die hulp wat hy aan die bevolking van die oorloggeteisterde België verleen het. Voor en gedurende die oorlog het Hoover as hoof van die Verenigde State se Food Administration gedien
- Abraham Lincoln
- Abraham Lincoln ['eɪbrəhæm 'liŋkən] het tussen 1861 en 1865 as 16de President van die Verenigde State van Amerika geregeer
- Andrew Jackson
- Andrew Jackson was die sewende President van die Verenigde State. Hy was 'n bevelvoerder in die Amerikaanse Weermag tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812. Tydens sy ampstermyn het Arkansas en Michigan die 25ste en 26ste deelstate van die Verenigde State van Amerika geword
- Lady Gaga
- Stefani Joanne Angelina Germanotta, beter bekend onder haar verhoognaam Lady Gaga is 'n Amerikaanse musikant en aktrise. Sy het begin deur in klubs in die New York Stad-area op te tree terwyl sy ook vir Interscope Records gewerk het as 'n liedjieskrywer vir verskeie gevestigde etikette, insluitende Akon. Nadat Akon Gaga hoor sing het, het hy haar 'n kontrak met sy eie plateëtiket, Kon Live Distribution, aangebied. Sy het toe aan haar eerste ateljeealbum begin werk
- Robbie Klay
- Robbie Klay is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Hy sing al van vyfjarige ouderdom en sy eerste album, Kan 'n man dan nie, is uitgereik toe hy slegs 9 jaar oud was. Sy debuut as akteur was in die Afrikaanse TV-drama "Amalia", waar hy die rol van Buks van Wyk, Amalia se seun vertolk het. Hy het ook al op verskeie aktualiteitsprogramme soos Kwela, Geraas, Voorblad en KTV verskyn
- Behati Prinsloo
- Behati Prinsloo is 'n Namibiese foto- en loopplankmodel. Sy is veral bekend vir haar werk as model vir Victoria's Secret se subhandelsmerk Pink. Sy is getroud met die Amerikaanse musikant en akteur Adam Levine
- William Shakespeare
- William Shakespeare was 'n Engelse digter en dramaturg en word as die belangrikste skrywer van die Engelse taal, en die wêreld se vernaamste dramaturg geag. Hy het ongeveer 38 toneelstukke en 154 sonnette asook 'n verskeidenheid ander gedigte geskryf. Shakespeare was reeds 'n gewilde skrywer in sy eie leeftyd, maar na sy dood is hy steeds meer geprys en sy werk is deur die eeue heen toenemend vereer deur talle prominente kulturele figure. Hy word gereeld beskou as die nasionale digter van Engeland en daar
- Dwight D. Eisenhower
- Dwight David Eisenhower was 'n voormalige vyf-ster Generaal van die Leër van die Verenigde State van Amerika en 'n Amerikaanse politikus wat as die vier-en-dertigste President van die Verenigde State gedien het, vanaf 1953 tot 1961. Tydens die Tweede Wêreldoorlog was hy die opperbevelvoerder van die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, en was verantwoordelik vir die beplanning en toesighouding van die inval van Frankryk en Duitsland in 1944-45. In 1951 het hy die eerste opperbevelvoerder
- Aleksander I van Rusland
- Aleksander I Pawlowitsj was van 1801 tot 1825 keiser van Rusland