2014 Top Ten of Conflict for Society

Antoniem
'n Antoniem, van die Grieks anti ("teenoorgestelde") en onoma ("naam"), is 'n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het, soos "dag" en "nag", "warm" en "koud" en "op" en "af
Snoepwinkel
'n Snoepwinkel of snoepie is 'n winkel waarin daar lekkergoed en koeldrank en soms ander lekkernye of voedselitems verkoop word soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens
Grondwet van Suid-Afrika
Die Grondwet van Suid-Afrika is die hoogste wet van Suid-Afrika. Dit is op 4 Desember 1996 as Wet 108 van 1996 deur die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika aanvaar
Afrikaner Selfbeskikking Party
Afrikaner Selfbeskikking Party is ’n eenheid van Afrikaner-organisasies en politieke partye wat saam aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014 deelgeneem het. Hulle hoofdoel is om uiteindelike selfbeskikking te bekom en vir die regte van die Afrikaner en ander Europese volke te veg. Die party was vroeër bekend as Front Nasionaal
Sinoniem
Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld:Die afrigter/breier van 'n span; en Om 'n afkeer van/hekel aan iets te hê
NAVO
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie is 'n militêre bondgenootskap wat tot stand gekom het met die ondertekening van die Noord-Atlantiese Verdrag op 4 April 1949. Die organisasie se hoofkantoor is in Brussel in België geleë. Die organisasie het 'n stelsel van gemeenskaplike verdediging daargestel waar die lidlande instem om mekaar te verdediging in geval van 'n aanval deur 'n eksterne party. Hierdie verdrag het 'n militêre bondgenootskap gesluit wat later die Westerse Europese Unie sou word. Die
Besigheidsprosesontwerp
Besigheidsprosesontwerp fokus op die uitrol, implementering en meting van nuut- of herontwerpte besigheidsprosesse en die voortdurende verbetering van besigheidsprosesse as 'n stelsel, ten einde 'n kwantum sprong te kry,in waardetoevoeging en besigheidsprestasie, om sodoende kompeterendheid en winsgewendheid te verhoog
Woordeboek
'n Woordeboek is 'n naslaanboek waarin die betekenis van die woorde van 'n sekere taal, of 'n sekere aspek van 'n taal, weergegee word
Voornaamwoord
'n Voornaamwoord is 'n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde
Lettergreep
'n Lettergreep is 'n eenheid van organisasie van spraakklanke. Dit bestaan gewoonlik uit 'n lettergreepkern met opsionele aanvangs- en eindklanke. Lettergrepe word gewoonlik gesien as die fonologiese boublokke van woorde