2014 Top Ten of Conflict for Nature
- Somertyd
- Somertyd is die tydsone wat aan 'n streek toegeken word vir 'n gedeelte van die jaar, gewoonlik 'n uur vorentoe vanaf die standaard amptelike tydsone
- Waterbesoedeling
- Waterbesoedeling is die besoedeling van watermassa. Waterbesoedeling kom voor wanneer die besoedelende stof direk of indirek in die watermassa beland sonder voldoende behandeling om die skadelike stof te verwyder
- Kaas
- Kaas is 'n voedsel met 'n hoë inhoud van proteïen en vet, wat uit die gestolde melk van koeie, soms ook bokke, skape, rendiere en waterbuffels vervaardig word. In wese is dit 'n konsentraat van die melk se mees voedsame bestanddele, wat naas proteïen ook kalsium en die vitamine A, B2, B12 en pantoteensuur (B5) insluit.
Daar is meer as 2 000 verskillende soorte kaas wêreldwyd, en meestal word stremsel gebruik om melk te laat stol, maar daar is ook soorte waar sure soos asyn en suurlemoensap of
- Afvalbestuur
- Afvalbestuur is die versameling, vervoer, verwerking en hersirkulering van afvalstowwe
- Anaboom
- Die Anaboom - voorheen Acacia albida - is 'n boom wat aangetref word in die alluviale vloedvlaktes of langs die riviere en panne in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal asook Eswatini
- Renoster
- Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant. Daar bestaan tans vyf spesies renosters wêreldwyd: drie spesies in Asië en twee in Afrika. Albei spesies van Afrika, naamlik die witrenoster en die skaarser swartrenoster, is ook inheems aan Suid-Afrika. Die meeste renosters is bedreigde spesies
- Lemoen
- Die lemoen is die vrug van die sitrusspesie Citrus × sinensis in die familie Rutaceae. Die vrug van Citrus sinensis word beskou as 'n soet lemoen, terwyl die vrug van Citrus aurantium beskou word as 'n bitter lemoen. Uit die lemoen is kruisings – soos pomelo en die mandaryn – en vele ander saadlose onvrugbare variante word gekweek
- SETI
- Search for Extra-Terrestrial Intelligence (SETI) is 'n sambreelterm vir 'n verskeidenheid projekte wat deur mense onderneem word om na radioseine te soek wat moontlik van ekstra-terrestriële beskawings kom. Vroeë SETI-projekte is onder meer deur die regering van die Verenigde State befonds, maar in die latere stadium van die soektog het finansiële bydraes hoofsaaklik uit private bronne gekom
- Ruolie
- Petroleum, minerale olie of ruolie is 'n dik, donkerbruin of groenerige vlambare vloeistof wat in die boonste strata van die aarde se kors voorkom. Dit bestaan uit 'n komplekse mengsel van verskeie koolwaterstowwe, hoofsaaklik uit die metaanreeks, maar mag verskil in voorkoms, samestelling en suiwerheid
- Lys van grootste sterre
- Hierdie lys van grootste sterre is gerangskik volgens hul radius. Die meeteenheid is ’n sonradius. Sterre met 'n radius van tot 1 000 sonradiusse word aangedui, met 'n paar ander ter vergelyking