2014 Top Ten of Conflict for Mathematics
- E (wiskunde)
- Die getal of die wiskundige konstante e is die grondtal van die natuurlike logaritme en word dikwels gedefinieer as
- Wiskunde
- Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan 'n mens sê dat dit die studie van "getalle en syfers" is. Uit die formele oogpunt gesien is dit die ondersoek van aksiomaties gedefinieerde abstrakte strukture deur gebruik te maak van simboliese logika en wiskundige notasie; ander uitgangspunte word in die filosofie van wiskunde bespreek. Wiskunde kan gesien word as 'n eenvoudige uitbreiding van gesproke en geskrewe tale, met 'n
- Euler se formule
- Euler se formule stel dat, vir enige reële getal x
- Meter
- Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
- Meetkunde
- Meetkunde is 'n onderafdeling van wiskunde wat betrekking het op die studie van grootte, vorm en die eienskappe van ruimte. Meetkunde is een van die oudste wetenskappe. Aanvanklik was dit slegs 'n stel praktiese reëls vir berekeninge aangaande lengtes, areas en volumes. In die 3de eeu voor Christus is die vakgebied egter op 'n aksiomatiese grondslag geplaas deur die antieke Griekse wiskundige Euklides, wie se werk, wat nou sy naam dra, die standaard gestel het vir wiskundige ontwikkeling in die komende
- Poincare probleemstelling
- In 1904, in die veld van wiskundige topologie, het die Franse wiskundige Henri Poincaré die volgende probleemstelling voorgelê:Is elke eenvoudige 4-dimensionele vorm homeomorfies aan 'n 4-dimensionele sfeer
- Eeu
- 'n Eeu is 'n periode van een-honderd (100) jaar
- Operasionele navorsing
- Operasionele navorsing (ON) is 'n multi-dissiplinêre wiskundige wetenskap wat nou verband hou met die statistiek wat hom uitgee daarvoor dat hy oplossings soek vir komplekse probleme in die werklike wêreld deur "die wetenskaplike metode" te gebruik. Vroeë definisies dateer uit die Tweede Wêreldoorlog toe wetenskaplikes uit verskillende dissiplines in meerdissiplinêre spanne saamgetrek is om "operasionele" probleme te bestudeer en oplossings aan die hand te doen. By gebrek aan bestaande metodes en
- Statistiek
- Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Dit is gebaseer op statistiese teorie wat 'n vertakking is van toegepaste wiskunde. In statistiese teorie word willekeurigheid en onsekerheid gemodelleer deur van waarskynlikheidsleer gebruik te maak. Die beoefening van statistiek behels die beplanning, opsomming en interpretasie van sekere
- Algebra
- Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook ander bewerkings soos magte en magswortels. Die Noorse wiskundige Niels Henrik Abel bewys egter in 1824 dat polinome met graad vyf of hoër nie deur eksplisiete formules opgelos kan word nie