2014 Top Ten of Conflict for History
- 1945
- Die jaar 1945 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 1947
- Die jaar 1947 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Franse inval in Meksiko
- Die Franse inval in Meksiko was 'n inval in Meksiko, wat deur 'n ekspedisiemag, gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoléon III en aanvanklik deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is. Dit het gevolg op die opskorting van rentbetalings aan ander lande deur President Benito Juárez op 17 Julie 1861, wat Meksiko se grootste krediteure Frankryk, Spanje en die Verenigde Koninkryk verontrus het
- Sowjetunie
- Die Sowjetunie (Сове́тский Сою́з, Sowjetski Sojoez, [sɐˈvʲɛt͡skʲɪj sɐˈjus], luister (hulp·inligting)), amptelik die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Sojoez Sowjetskich Sotsialistitsjeskich Respoeblik (SSSR), [sɐˈjus sɐˈvʲɛtskʲɪx sətsɨəlʲɪsˈtʲitɕɪskʲɪx rʲɪˈspublʲɪk], luister (hulp·inligting)), was 'n staat in Noord-Eurasië wat bestaan het vanaf
- FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
- Die 20ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 12 Junie tot 13 Julie 2014 in Brasilië aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Brasilië aangebied is, ná die 1950-toernooi, en die vyfde in Suid-Amerika. Brasilië het daarmee die vyfde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986, Italië in 1990, Frankryk in 1998 en Duitsland in 2006. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 het as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien
- Groot-Bulgaarse Ryk
- Die Groot-Bulgaarse Ryk, afgelei van die Griekse Παλαιά Μεγάλη Βουλγαρία, Palaiá Megálē Voulgaría, is deur die Proto-Bulgare, 'n Turkse volk, in Suid-Rusland en die Noord-Kaukasus gestig. In teenstelling met die latere groot Bulgaarse ryke het dit nie oor die Balkanskiereiland gestrek nie, maar was noord van die Swartsee en die See van Azof geleë. Die naam van die ryk gaan terug na Bisantynse geleerdes. Sy hoofstad was die hawestad Phanagoria
- Russiese Rewolusie (1917)
- Die Russiese Rewolusie van 1917 het die Russiese keiserryk tot 'n val gebring. 'n Voorlopige regering wat gevorm is ná die abdikasie van tsaar Nikolaas II was ondoeltreffend en ongewild en hul mag is uiteindelik deur die Bolsjewiste oorgeneem. Die rewolusie is gevolg deur die Russiese Burgeroorlog tussen die Rooi Leër van die Bolsjewiste en rewolusionêre en die Wit Leër van die monargiste, konserwatiewe en gematigde sosialiste wat teen die drastiese hervormings van die Bolsjewiste was. Ná die
- 1934
- Die jaar 1934 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 1948
- Die jaar 1948 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 1 Januarie
- 1 Januarie is nuwejaarsdag, die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Dit is ook die eerste dag van die eerste kwartaal van die jaar. Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar