2013 Top Ten of Polemic for Religion

Hoofapostel
Die Hoofapostel is die hoogste amp in verskeie Christelike groepe, veral in sommige Apostoliese Kerke
Hemelvaartsdag
Op Hemelvaartsdag vier Christene dat Christus ná die kruisiging en opstanding in die hemel opgevaar het. Hemelvaartsdag val op die veertigste dag gereken vanaf Eerste Paasdag, wat veroorsaak dat die datum elke jaar anders is. Hemelvaartsdag val wél altyd op 'n Donderdag. Hemelvaartsdag val tien dae vóór Pinkster
NG gemeente Warmbad
Die NG gemeente Warmbad is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die verre suide van Namibië met sy middelpunt op die dorpie Warmbad
Mammon
Mammon is 'n Christelike simbool vir die "oorheersing deur geld
NG gemeente Pinelands
Die NG gemeente Pinelands is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Ring van Wynberg, Kaapstad
NG gemeente Richmond
Die NG gemeente Richmond is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland, hoewel die Karoodorpie Richmond sedert 1994 in die provinsie Noord-Kaap geleë is. Die gemeente is in November 1843 gestig as slegs die 30ste in die hele Kerk. Binne die provinsiale grense van die Noord-Kaap is dit die tweede oudste gemeente naas die NG gemeente Colesberg, wat op sy beurt onder die Oos-Kaapse Sinode val
God
Die woord god verwys gewoonlik na 'n uiterste persoonlike en/of bonatuurlike wese. Die "opperwese-konsep" kan as inherent of abstrak voorgehou word. Wanneer die woord met 'n kleinletter gespel word, is dit 'n selfstandige naamwoord wat gewoonlik na die god van 'n arbitrêre godsdiens verwys, terwyl wanneer dit binne 'n gegewe godsdiens gebruik word om na daardie godsdiens se eie opperwese(s) te verwys, dit gewoonlik met 'n hoofletter geskryf word. In die Bybel sal daar byvoorbeeld na die Christelike god as
Jehovah se Getuies
Jehovah se Getuies is 'n Christelike gemeenskap wat in die 19de eeu deur Charles Taze Russell, 'n boorling van Pittsburgh (VSA), gestig is en in 2020 sowat 8,7 miljoen aktiewe lede gehad het. Die huidige internasionale hoofkwartier is in Warwick
Jerusalem
Jerusalem is die hoofstad en grootste nedersetting van Israel met 'n bevolking van 933 113. Die stad lê tussen die Middellandse See in die weste en die Dooie See in die ooste. Jerusalem is die Heilige stad van die drie Abrahamitiese gelowe Judaïsme, Christendom en Islam. Jerusalem is saam met Hebron, Safed en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme. In Islam is Jerusalem die derde heiligste stad net na Mekka en Medina
Islam
Islam is een van die drie groot monoteïstiese godsdienste, saam met Christendom en Judaïsme. Volgelinge van Islam staan bekend as Moslems1