2013 Top Ten of Polemic for People
- Andriëtte Norman
- Andriëtte Norman, ook bekend as Andriëtte, is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: "Napoleon", "Dinge" en "Sewe Oseane", "Storm in my hart" en "Dink aan my
- Edward Smith (seekaptein)
- Edward John Smith was 'n reserwe-offisier in die Britse Koninklike Vloot wat as offisier in bevel op 'n verskeidenheid passasierskepe van die White Star Line-redery gedien het. Hy het veral bekendheid verwerf as die kaptein van die noodlottige RMS Titanic en het gesterf nadat dié skip op sy nooiensvaart in April 1912 'n ysberg getref en gesink het
- Hans Herrmann
- Hans Herrmann is 'n sakeman en nyweraar van Saldanha aan die Kaapse Weskus
- Abraham H. de Vries
- Abraham Hermanus de Vries (1937-) is 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer. Hy word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste. Sy oeuvre moet gelees word binne die raamwerk van nie alleen 'n postmodernistiese kompleksiteit en dubbelsinnigheid nie, maar ook kultuurhistories as een van die Sestigers
- Gaël Monfils
- Gaël Sébastien Monfils is 'n Franse professionele tennisspeler. Hy was die Franse tennisspeler met die hoogste posisie, toe hy in 2016 no. 6 in die wêreld was
- Jaco de Bruyn
- Jaco de Bruyn is 'n Suid-Afrikaanse model uit Pretoria. Hy dra die titel van Mnr. Pretoria 2009, en hy was ook die naaswenner in die Mnr. Suid-Afrika-kompetisie in 2009. Hy het in 2009 die Heat-tydskrif se Man Watch-kompetisie gewen
- Dricky Beukes
- Dricky Beukes was 'n Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en radiovervolgverhale. Sy het meer as honderd Afrikaanse romans geskryf en hope kortverhale en talle Afrikaanse radiovervolgverhale gelewer, waarvan talle maande lank voortgegaan het, veral op die destydse kommersiële radiosender Springbokradio. 'n Frase wat landwyd bekend geword het, was dié inleiding tot die radiovervolgverhaal Die Indringer: ’n Verhaal wat elke moederhart sal roer
- Lys van jazz-pianiste
- Hierdie is 'n gealfabetiseerde lys van noemenswaardige jazz-pianiste
- Pieter Hendrik Kritzinger
- Pieter Hendrik Kritzinger (1870–1930) is gebore is op die plaas Wildemanskraal in die Port Elizabeth distrik en oorlede is in Cradock. Hy was ‘n Boere generaal en guerillamag aanvoerder tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Marjorie Wallace
- Marjorie Wallace OIS was 'n Suid-Afrikaanse skilder wat in Skotland gebore is en daar groot geword en studeer het. Nadat sy die Afrikaanse skrywer Jan Rabie in Parys ontmoet het en met hom getroud is, het sy haar in 1955 saam met hom in Suid-Afrika gevestig