2013 Top Ten of Polemic
- Andriëtte Norman
- Andriëtte Norman, ook bekend as Andriëtte, is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: "Napoleon", "Dinge" en "Sewe Oseane", "Storm in my hart" en "Dink aan my
- Laingsburgvloed
- Een van die bekendste vloedrampe in Suid-Afrika is die Laingsburgvloed. Laingsburg is in 1881 op die noordelike bank van die Buffelsrivier ontwikkel en het oorspronklik bekend gestaan onder die naam Buffelsrivier. Die dorp het ontwikkel as ’n oase vir reisigers wat deur die dorre Karoo gereis het
- Mite
- Die woord mite kom van die Griekse woord mythos wat oorspronklik woord of storie beteken het. Daar is baie teorieë wat probeer verduidelik waarom mense mites vertel en glo. Daar is egter konsensus dat mites simboliese verhale is wat probeer om onverklaarbare dinge op te los. Só verduidelik mites in baie gevalle die oorsprong van die wêreld, die oorsprong van kultuur en die menslike samelewing, natuurverskynsels en wat met mense gebeur wanneer hulle sterf
- Viëtnam
- Viëtnam, amptelik die Sosialistiese Republiek Viëtnam, is 'n sosialistiese republiek in Suidoos-Asië. Dit beslaan 'n oppervlakte van 331 212 km² en het 'n bevolking van 94 569 072 in 2016 gehad. Die hoofstad is sedert die hereniging van Noord- en Suid-Viëtnam in 1976 Hanoi en die grootste stad is Ho Chi Minh-stad. Van die ander nedersettings sluit in Can Tho, Da Nang, Dong Hoi, Hai Phong, My Thuy, Nha Trang en Vung Tau
- Edward Smith (seekaptein)
- Edward John Smith was 'n reserwe-offisier in die Britse Koninklike Vloot wat as offisier in bevel op 'n verskeidenheid passasierskepe van die White Star Line-redery gedien het. Hy het veral bekendheid verwerf as die kaptein van die noodlottige RMS Titanic en het gesterf nadat dié skip op sy nooiensvaart in April 1912 'n ysberg getref en gesink het
- Aardse agtergrondbestraling
- Aardse agtergrondbestraling verwys na die bestraling afkomstig uit radioaktiewe materiaal op die aarde. Radioaktiewe materiaal word oral in die natuur gevind. Dit kom natuurlik voor in die grond, rotse, water, lug en plante. Die grootste bekommernis oor radionukliede vir aardse bestraling is algemene elemente met klein hoeveelhede radioaktiewe isotope, soos kalium en koolstof, of skaarse dog uiters radioaktiewe elemente soos uraan, torium, radium en radon. Die meeste van hierdie bronne is egter aan die
- Rekeningkundige pakket
- Rekeningkundige pakkette is rekenaarsagteware wat rekeningkundige funksies elektronies verrig. Toepaslike finansiële data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed
- Tydlyn vir biologie en organiese chemie
- Die tydlyn vir biologie en organiese chemie sluit die volgende gebeure in.1951- Die Hongaarse Bioloog Ludwig von Bertalanffy brei algemene stelselteorie uit om biologiese stelsels in te sluit, waarna stelselteorie tot gewildheid bevorder is deur 'n elektriese ingenieur, Lofti
- Hoofapostel
- Die Hoofapostel is die hoogste amp in verskeie Christelike groepe, veral in sommige Apostoliese Kerke
- Transvaal Scottish
- Die Transvaal Scottish is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met hoofkwartier in Johannesburg. Dit bestaan sedert 1902 en het 'n geskiedenis wat aktiewe deelname aan die Eerste Wêreldoorlog, die Witwatersrand-opstand, die Tweede Wêreldoorlog, die Grensoorlog, en die Noodtoestand insluit. Die regiment het verskeie gevegsonderskeidings verwerf, en oor die jare is baie lede met dekorasies vereer. Sy leuse is Alba nam buadh. Hy dra die Murray-tartan