2013 Top Ten of Conflict for People
- Andriëtte Norman
- Andriëtte Norman, ook bekend as Andriëtte, is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: "Napoleon", "Dinge" en "Sewe Oseane", "Storm in my hart" en "Dink aan my
- Pous Franciskus
- Pous Franciskus is die 266ste en huidige pous van die Rooms-Katolieke Kerk, biskop van Rome en staatshoof van die Vatikaanstad. Hy is op 13 Maart 2013 verkies tydens die konklawe wat gehou is ná die aftrede van Pous Benedictus XVI. Tot sy verkiesing het Jorge Mario Bergoglio as aartsbiskop en kardinaal-priester van Buenos Aires gedien. Die naam ‘Franciskus’ beteken 'die vrye
- Edward Smith (seekaptein)
- Edward John Smith was 'n reserwe-offisier in die Britse Koninklike Vloot wat as offisier in bevel op 'n verskeidenheid passasierskepe van die White Star Line-redery gedien het. Hy het veral bekendheid verwerf as die kaptein van die noodlottige RMS Titanic en het gesterf nadat dié skip op sy nooiensvaart in April 1912 'n ysberg getref en gesink het
- Pablo Picasso
- Pablo Ruiz Picasso was een van die meesters van die 20ste eeuse kuns
- Beatrix van Nederland
- Prinses Beatrix van die Nederlande was tot 30 April 2013 die koningin (staatshoof) van die Koninkryk der Nederlande. Haar ouers is Prinses Juliana van Oranje-Nassau en Prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld
- Wolfgang Amadeus Mozart
- Wolfgang Amadeus Mozart was 'n beroemde en invloedryke komponis van die Klassieke tydperk
- Wladimir Poetin
- Wladimir Wladimirowitsj Poetin is ’n Russiese politikus. Hy was van 2000 tot 2008 die tweede president van Rusland en daarna vier jaar lank eerste minister onder Dmitri Medwedef. Met die presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 is hy weer verkies tot president vir 'n verlengde termyn van ses jaar. Hy is op 7 Mei as president beëdig
- Afrikaners
- Die Afrikaners is die grootste en oudste van Suid-Afrika se twee inheemse blanke bevolkings. Hulle verskil van Engelssprekende Suid-Afrikaners deur hul taalkundige en religieuse agtergrond. So is hulle merendeels van Nederlandse, Duitse en Franse afkoms, met kleiner invloede van onder meer Switsers, Skandinawiërs en Portugese, en is tradisioneel aanhangers van Calvinisme, 'n vorm van Protestantisme. Naas Franko-Kanadese was Afrikaners die enigste noemenswaardige nie-Engelssprekende blanke bevolkingsgroep
- Douglas MacArthur
- Douglas MacArthur was 'n Amerikaanse generaal tydens die Meksikaanse Rewolusie, die Eerste Wêreldoorlog, die Tweede Wêreldoorlog en die Korea-oorlog
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
- Hier volg ’n alfabetiese lys van bekende of andersinds noemenswaardige Suid-Afrikaanse musikante