2013 Top Ten of Conflict for History
- 1994
- Die jaar 1994 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Franse inval in Meksiko
- Die Franse inval in Meksiko was 'n inval in Meksiko, wat deur 'n ekspedisiemag, gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoléon III en aanvanklik deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is. Dit het gevolg op die opskorting van rentbetalings aan ander lande deur President Benito Juárez op 17 Julie 1861, wat Meksiko se grootste krediteure Frankryk, Spanje en die Verenigde Koninkryk verontrus het
- Middeleeue
- Die Middeleeue word rofweg beskou as die tydperk in die Europese geskiedenis tussen 400 en 1500 ná Christus. Die Middeleeue begin in die vyfde eeu n.C met die ineenstorting van die Wes-Romeinse Ryk en die bewindoorname van Wes-Europa deur die Germaanse volke
- Slag van Cuito Cuanavale
- Die Slag van Cuito Cuanavale was een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse van die Angolese Burgeroorlog asook die Suid-Afrikaanse Grensoorlog. Die Kubaanse, Angolese en Suid-Afrikaanse leërs het in 1987 daar slaags geraak in 'n veldslag wat bestempel is as die grootste in Afrika sedert die Tweede Wêreldoorlog. Met albei kante wat op 'n oorwinning aanspraak gemaak het, word dit egter allerweë as 'n keerpunt in die Angolese Burgeroorlog beskou wat gelei het tot die uiteindelike onttrekking van
- 1997
- Die jaar 1997 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Geskiedenis (vakgebied)
- Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
- 1944
- Die jaar 1944 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 44ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 1960
- Die jaar 1960 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 15 April
- 15 April is die 105 ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender. Daar is nog 260 dae in hierdie jaar
- 1962
- Die jaar 1962 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad