2012 Top Ten of Polemic for Society
- Voorouer
- 'n Voorouer is 'n persoon waarvan iemand afstam. Om presies te wees, waarvan 'n persoon 34 geslagte terug van afstam. In die breër sin van die woord noem mense dikwels almal voor 3 generasies terug alreeds "voorouers". Dit kom ook voor dat mense na "voorouers" verwys as diegene wat wel 100, 1000 of meer geslagte terug geleef het. Dit sal dan meestal nie meer op 'n individu betrekking hê nie, maar eerder op ’n ras, volk, soort of 'n ander bloedverwante groep mense of diere
- Laerskool Paul Greyling
- Die Laerskool Paul Greyling was 'n Afrikaansmedium-laerskool in Sunrayweg in die Kaapstadse voorstad Vishoek, volgens sy webwerf "die mees suidelike Afrikaanse skool in Afrika". Die skool het sy sestigste bestaansjaar in 2016 gevier. Vanaf 2023 het die skool, die laaste Afrikaansmediumskool in Kaapstad se suidelike voorstede, begin om parallelmediumonderrig in te voer met die eerste Engelse gr. 1-klas
- Hoërskool Nassau
- Die Hoërskool Nassau was 'n Afrikaansmediumhoërskool in die Kaapstadse voorstad Observatory tot dit in Januarie 1962 verhuis het na Mowbray en wat in Januarie 1934 as twee standerd-sewe-klasse in die Laerskool Nassau ontstaan het
- Armoedeverligting
- Armoede is 'n wêreldwye probleem en nie net dié van armer lande nie. Alhoewel die probleem al baie lank bestaan, is dit maar eers onlangs dat ryker lande dit ook as hul verantwoordelikheid begin beskou het om hieraan aandag te gee. Tot nou toe het die planne om armoede te verlig van die ryker lande gekom en was armer lande bloot die ontvangers van die hulp wat die ryker lande gedink het hulle behoort te kry
- Laerskool Simon van der Stel
- Die Laerskool Simon van der Stel in Wynberg was tot einde 2019 die enigste oorblywende Afrikaansmediumskool in die suidelike voorstede van Kaapstad, maar begin 2020 het die skool parallelmedium geword toe Engelse leerders in gr. R en gr. 1 ingeneem is
- Windows Live Messenger
- Windows Live Messenger is 'n kitsboodskapkliënt wat deur Microsoft geskep is en ontwikkel word en wat ontwerp is om op die bedryfstelsels Windows XP, Windows Vista, Windows 7, Windows Server 2003, Windows Server 2008, en Windows Mobile te werk. Die kliënt is sedert 2005 deel van Microsoft se Windows Live-stel aanlyndienste. Dit verbind aan Microsoft se .NET Messenger Service. Die kliënt is die eerste as MSN Messenger op 22 Julie 1999 geloods en as Windows Live Messenger op 13 Desember 2005. Meer as 300
- Konjunktuur
- Konjunktuur is die term wat dui op die sogenaamde golfbewegings van 'n land se ekonomie. 'n Land se ekonomie is baie selde stabiel en word gekenmerk deur periodes van relatiewe voorspoed en teenspoed. In die ekonomie verwys konjunktuur na die verskynsel dat fases van voorspoed en depressie mekaar afwissel. Die eerste formele sakesiklusnavorsing is in die eerste helfte van die twintigste eeu deur Wesley Mitchell en Arthur Burns in die VSA onderneem
- Ondernemer
- 'n Ondernemer is 'n persoon wat iets onderneem, en daarmee een of ander maatskaplike bydrae lewer. Die ondernemer se doel is om 'n inkomste te verdien deur 'n bepaalde kombinasie van arbeid, kapitaal en kennis in 'n besigheid in te ploeg en sodoende die besigheid te lei of in stand te hou. Die ondernemer moet die inisiatief neem en geleenthede in die mark najaag. Kirzner beskryf die ondernemer as iemand wat bewus is van die kanse en geleenthede en dit benut
- St. Vincent en die Grenadine
- St. Vincent en die Grenadine, soms kort St. Vincent genoem, is 'n eilandstaat in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 389 km² en 'n bevolking van 104 332 in 2021. Dit bestaan uit die hoofeiland St. Vincent en die noordelike eilande van die Grenadines; almal behoort aan die Klein-Antille
- Sosialistiese Internasionaal
- Die Sosialistiese Internasionaal (SI), of die Tweede Internasionaal, is die wêreldliggaam van sosiaaldemokratiese, sosialistiese en arbeiderspartye