2012 Top Ten of Polemic for People

Byz
Byz is die verhoognaam van die Sweedse hip-hop- en kletskunstenaar Andreas Jorma Byström, gebore 27 Mei 1984, Sala (Swede). Hy het sy musiekloopbaan in 1999 afgeskop met die groep Inte Helt Oskyldiga en veral met die vrystelling van sy eerste album There is still a party going on. In 2004 het Byz amper die musiekindustrie verlaat, maar het hy van plan verander en die album From here to somewhere later daardie jaar uitgereik. Albumverkope was aanvanklik aan familie en vriende, maar met behulp van die
Lance James
Lance James was 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper. Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek
Shugo Tokumaru
Shugo Tokumaru is 'n Japannese musikant en multiïnstrumentalis wie se styl invloede van pop, volksmusiek, en elektroniese musiek inkorporeer. Hy is ook lid van die groep Gellers. Sy eerste soloalbum, Night Piece, is in 2004 vrygestel en sy tweede album, L.S.T. in 2005. Sy nuutste album, Exit, is op 19 Oktober 2007 deur P-Vine in Japan vrygestel. Almost Gold het Exit op 2 September 2008 internasionaal vrygestel
Judy Garland
Judy Garland was 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy is hoog aangeslaan vir haar veelsydigheid en het onder meer 'n Juvenile Award, Golden Globe- en Grammy-pryse en 'n Spesiale Tony-toekenning gekry
Timothy Laurence
Viseadmiraal Timothy James Hamilton Laurence is die tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk. Laurence was van 1986 tot 1989 die stalmeester van koningin Elizabeth
Julien Offray de Lamettrie
Julien Offray de Lamettrie is 'n Franse arts en filosoof, wat veral as die grondlegger van die psigologiese materialisme en die empiries-wetenskaplike geneeskunde bekendheid verwerf het
Johan Heyns
Johan Adam Heyns, was 'n invloedryke Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator van die algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK). Hy is vermoor by sy huis in Waterkloofrif, Pretoria. Alhoewel sy moord nooit amptelik opgelos is nie, word dit algemeen aanvaar dat dit direk verwant was tot sy kritiek ten opsigte van apartheid. Nelson Mandela het aan hom hulde gebring as 'n martelaar vir sy land en 'n kryger vir vrede
Dmitri Medwedef
Dmitri Anatoljewitsj Medwedef is ’n politikus van Rusland. Hy is op 7 Mei 2008 as president beëdig nadat hy die verkiesing van 2 Maart 2008 met sowat 70% van die stemme gewen het
Antjie Krog
Antjie Krog is 'n prominente Suid-Afrikaanse digteres, akademikus en skryfster. Sy publiseer meeste van haar werke onder haar nooiensvan, Krog
Alfred North Whitehead
Alfred North Whitehead was 'n Britse filosoof, fisikus en wiskundige wat bydraes gemaak het in verskeie akademiese velde naamlik logika, wiskunde en filosofie. Hy is veral bekend vir sy bydrae in wiskundige gebied wat vergestald het in sy boek Principia Mathematica wat hy saam met Bertrand Russell geskryf het