2012 Top Ten of Polemic for Nature

Swartrand-vlindervis
Die Swartrand-vlindervis is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al in Algoabaai gesien. In Engels staan die vis bekend as die Blackedged butterflyfish
Pseudochromidae
Die Spikkelrûe (Pseudochromidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Die familie bestaan uit vier sub-families:Pseudochrominae Congrogadinae - Die subfamilie was eers geklassifiseer as 'n onafhanklike familie. Anisochrominae - een genus en vier spesies. Pseudoplesiopinae - vyf genera en twintig spesies
Panga (vis)
Die Panga is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en voorkom vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga
Hipofise
Die pituïtêre klier of hipofise is 'n endokriene klier, wat so groot soos 'n ertjie is en geleë is in die skedelbasis reg onder die brein. Dit lê in 'n klein, benige holte. Die hipofise skei vele hormone af. Die hormone wat afgeskei word reguleer homeostase, insluitend trofiese hormone wat ander endokriene kliere stimuleer. Dit word funksioneel verbind aan die hipotalamus
Spesie
In biologie, is 'n spesie die basiese eenheid van biodiversiteit. In die wetenskaplike klassifikasiesisteem, word 'n spesie aangedui deur 'n frase van twee woorde in Latyn. Die genusnaam is eerste, gevolg deur die spesienaam. Die mens word byvoorbeeld as 'n spesie aangedui as volg: Homo en sapiens direk daarna, as die spesie. Die spesie is nie net die laaste woord nie, maar die hele frase: Homo sapiens. Hierdie stelsel is gegrond op die werk van veral Carolus Linnaeus in die 1700's. Op daardie tydstip is
Die GSR
Die GSR is 'n kinderboek van Roald Dahl
Malkopby
Die naam malkopby of messelby word algemeen gebruik vir byespesies in die genus Osmia. Malkopbye bou hulle neste in amper enige beskikbare gaatjie, hoofsaaklik in hout, maar selfs leë slakdoppe is al gebruik. Die nes word slegs met een materiaal gebou, en die by gebruik modder om afsonderlike kompartemente in sy nes te bou
Claus-proses
Die Claus-proses is die noemenswaardigste proses wat tans aangewend word vir ontswaweling van gasse, om 'n elementêre swawelproduk te lewer vanuit die waterstofsulfied-komponent van die gas. Die proses is meer as 100 jaar gelede ontwikkel en is vandag die standaardproses in die chemiese nywerheid
Ensiem
Ensieme is groot biologiese molekules, proteïene om spesifiek te wees, wat verantwoordelik is vir die duisende metaboliese prosesse wat lewe onderhou. Hulle is hoogs selektiewe katalisators en versnel beide die tempo en spesifisiteit van metaboliese reaksies, van vertering van voedsel, tot die sintese van DNA. Ensieme het 'n spesifieke driedimensionele struktuur, en mag organiese of anorganiese kofaktore wees wat help in katalise
Kleinplaneet
’n Kleinplaneet is ’n hemelliggaam wat in ’n direkte wentelbaan om die Son is en wat nie óf ’n hoofplaneet is óf oorspronklik as ’n komeet geklassifiseer is nie. Voor 2006 het die Internasionale Sterrekundige Vereniging (IAU) die term "kleinplaneet" amptelik gebruik, maar tydens sy 2006-byeenkoms het die vereniging kleinplanete en komete herklassifiseer in twee kategorieë: dwergplanete en klein Sonnestelselliggame (KSSL's