2012 Top Ten of Polemic for History

101 Bataljon
101 Bataljon was 'n bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag
Paralimpiese Winterspele 2010
Die Paralimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 21 Maart 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Enkele van die items is in die nabygeleë Whistler gehou. Dit was die tiende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die tweede keer dat Paralimpiese Spele in Kanada beslis is. 'n Rekord van 44 lande het hieraan deelgeneem
Franse Wes-Indiese Kompanjie
Die Franse Wes-Indiese Kompanjie is in 1664 deur die destydse Franse Minister van Finansies Jean-Baptiste Colbert (1619-1683) gestig om handel met die Franse kolonies in Amerika te dryf. As opvolger van die Compagnie de la Nouvelle-France was die Wes-Indiese Kompanjie ook verantwoordelik vir die administrasie en kolonisasie van Nieu-Frankryk. Die kompanjie se tuishawe was Le Havre
2023
Die jaar 2023 is die huidige jaar, en 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit is die 23ste jaar van die 21ste eeu n.C.. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae
John Lomax
John Lomax was ’n sportman, prokureur, dramaturg en digter. Van sy bekendste toneelstukke was “Irais” en “Court-Martialled”, wat ook in Afrikaans as “Voor die Krygsraad” opgevoer is
Spilmoondhede
Die Spilmoondhede was die lande wat die Geallieerdes teëgestaan het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die drie voorste magte, Nazi-Duitsland, die destydse fascistiese Italië en die Japannese Keiserryk, was militêre bondgenote na die ondertekening van die Driepartyepakt in September 1940 en die Spilmoondhede was amptelik gestig. Aan die piek van hul bestaan het die Spilmoondhede ryke oorheers wat groot dele van Europa, Asië, Afrika en die Stille Oseaan gedek het, maar die Tweede Wêreldoorlog het
Mageba kaGumede
Koning Mageba kaGumede was 'n vroeë leier van die Zoeloes in Suid-Afrika
2025
Die jaar 2025 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag sal begin. Dis sal die 25ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê
Haute-Normandie
Haute-Normandie ("Bo-Normandië") was 'n Franse geweste wat in 1956 as administratiewe eenheid gevorm is. Dit het twee départements bevat: Seine-Maritime en Eure. Haute-Normandie beslaan die oostelike deel van die historiese provinsie Normandië, met 'n oppervlak van 12 317 vierkante kilometer en sowat 1,8 miljoen inwoners (2009
15de eeu
Die 15de eeu het in die jaar 1401 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1500 ten einde geloop