2012 Top Ten of Polemic for Culture
- Daina
- Die term daina verwys na 'n kompakte, gewoonlik ongerymde gedig met gewoonlik vier reëls en trogeïese ritme met vier heffings, terwyl hul Litause eweknieë dikwels langer en meer gedetailleerd is
- Russiese mat (taal)
- Mat is ’n Russiese straattaal wat gebaseer is op spesifieke vulgêre vloekwoorde
- The Monsterican Dream
- The Monsterican Dream is 'n album van Lordi wat in 2004 vrygestel is. Die album het die derdeplek op die Finse albumranglyste behaal
- Bloedsuiers (rolprent)
- Bloedsuiers is die eerste Afrikaanse vampierrolprent. Wat die rolprent verder uniek maak is dat dit gehoorbefonds is. Dit beteken dat lede van die publiek finansiële bydraes kan maak sodat die rolprent vervaardig kan word
- The Black Flame
- The Black Flame is 'n tydskrif wat deur die Kerk van Satan uitgegee word. Die eerste uitgawe het in 1989 verskyn nadat die publikasie van die Kerk se ander tydskrif, The Cloven Hoof, voorlopig gestaak is. The Black Flame is aanvanklik as 'n kwartaallikse nuusbrief uitgegee, maar het later as 'n tweejaarlikse publikasie verskyn
- Pantsula
- Pantsula is 'n energieke dans wat in die 1950's in die Suid-Afrikaanse "townships" ontstaan het. Dit verteenwoordig 'n lewenswyse, kleredrag en manier van praat (tsotsitaal) wat township-kultuur verteenwoordig
- Get Heavy
- Get Heavy is 'n album van Lordi wat in 2002 vrygestel is. Dit het die derdeplek op die Finse albumranglyste behaal
- FC Oberneuland
- FC Oberneuland is 'n sportklub uit Bremen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook 'n basketbal- en 'n gimnastiekafdeling
- Disleksie
- Disleksie is 'n versteuring wat gekenmerk word deur 'n onvermoë om te leer lees, ondanks voldoende intelligensie en geleenthede. Geletterdheid is van wesentlike belang in die moderne wêreld. Disleksie het dus 'n baie negatiewe invloed op die lewe van die persoon wat daaraan ly. Daar bestaan nie eenstemmigheid oor die faktore wat die toestand veroorsaak nie
- Deadache
- Deadache is 'n album van Lordi wat in 2008 vrygestel is. Dit het die vyfde plek op die Finse albumranglyste behaal