2012 Top Ten of Polemic

Voorouer
'n Voorouer is 'n persoon waarvan iemand afstam. Om presies te wees, waarvan 'n persoon 34 geslagte terug van afstam. In die breër sin van die woord noem mense dikwels almal voor 3 generasies terug alreeds "voorouers". Dit kom ook voor dat mense na "voorouers" verwys as diegene wat wel 100, 1000 of meer geslagte terug geleef het. Dit sal dan meestal nie meer op 'n individu betrekking hê nie, maar eerder op ’n ras, volk, soort of 'n ander bloedverwante groep mense of diere
Byz
Byz is die verhoognaam van die Sweedse hip-hop- en kletskunstenaar Andreas Jorma Byström, gebore 27 Mei 1984, Sala (Swede). Hy het sy musiekloopbaan in 1999 afgeskop met die groep Inte Helt Oskyldiga en veral met die vrystelling van sy eerste album There is still a party going on. In 2004 het Byz amper die musiekindustrie verlaat, maar het hy van plan verander en die album From here to somewhere later daardie jaar uitgereik. Albumverkope was aanvanklik aan familie en vriende, maar met behulp van die
101 Bataljon
101 Bataljon was 'n bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag
Paralimpiese Winterspele 2010
Die Paralimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 21 Maart 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Enkele van die items is in die nabygeleë Whistler gehou. Dit was die tiende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die tweede keer dat Paralimpiese Spele in Kanada beslis is. 'n Rekord van 44 lande het hieraan deelgeneem
New Age-beweging
Die New Age-beweging is een van die religieë van ons tyd wat die moeilikste definieerbaar is omdat dit, in vergelyking met ander godsdienste en religieë, in baie opsigte heeltemal uniek en selfs omstrede is. Hoewel die beweging as sodanig 'n redelik nuwe verskynsel is wat eers sedert die 1970's in die Weste werklik aandag begin trek het, is die wortels daarvan stewig gevestig in van die wêreld se oudste godsdienste, filosofieë en praktyke soos die Hindoeïsme, Wicca, Druïdisme, Godin-aanbidding
NG gemeente Kerksondermure
Kerksondermure is ‘n insluitende Christelike gemeenskap in Centurion en Midstream, Gauteng, Suid-Afrika. Die gemeente is gerig daarop om die Jesuslewe te ontdek en die missionale opdrag van Johannes 13 uit te leef
Daina
Die term daina verwys na 'n kompakte, gewoonlik ongerymde gedig met gewoonlik vier reëls en trogeïese ritme met vier heffings, terwyl hul Litause eweknieë dikwels langer en meer gedetailleerd is
Lance James
Lance James was 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper. Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek
Noak Bridge
Noak Bridge is 'n klein dorpie in die Basildon distrik in die suidooste van Engeland. Daar woon minder as 2 000 mense. Die dorp het 'n skool en twee winkels: 'n apteek en 'n Poskantoor/ "Costcutter
Lordi's Rocktaurant
Lordi's Rocktaurant is 'n Finse maatskappy in privaatbesit wat in 2006 deur Tomi Putaansuu in Rovaniemi, Finland gestig is. Dit bedryf as 'n restaurant getematiseer volgens Lordi, 'n Finse musiekgroep, en die stigter is ook bekend as die voorsanger vir Lordi