2012 Top Ten of Conflict for History

Haute-Normandie
Haute-Normandie ("Bo-Normandië") was 'n Franse geweste wat in 1956 as administratiewe eenheid gevorm is. Dit het twee départements bevat: Seine-Maritime en Eure. Haute-Normandie beslaan die oostelike deel van die historiese provinsie Normandië, met 'n oppervlak van 12 317 vierkante kilometer en sowat 1,8 miljoen inwoners (2009
2023
Die jaar 2023 is die huidige jaar, en 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit is die 23ste jaar van die 21ste eeu n.C.. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae
8ste eeu
Die 8ste eeu het in die jaar 701 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 800 ten einde geloop
Ottomaanse Ryk
Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I. Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye. Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf
2012
Die jaar 2012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
6de eeu
Die 6de eeu het in die jaar 501 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 600 ten einde geloop
John Lomax
John Lomax was ’n sportman, prokureur, dramaturg en digter. Van sy bekendste toneelstukke was “Irais” en “Court-Martialled”, wat ook in Afrikaans as “Voor die Krygsraad” opgevoer is
29 September
29 September is die 272ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 93 dae
Spilmoondhede
Die Spilmoondhede was die lande wat die Geallieerdes teëgestaan het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die drie voorste magte, Nazi-Duitsland, die destydse fascistiese Italië en die Japannese Keiserryk, was militêre bondgenote na die ondertekening van die Driepartyepakt in September 1940 en die Spilmoondhede was amptelik gestig. Aan die piek van hul bestaan het die Spilmoondhede ryke oorheers wat groot dele van Europa, Asië, Afrika en die Stille Oseaan gedek het, maar die Tweede Wêreldoorlog het
7de eeu
Die 7de eeu het in die jaar 601 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 700 ten einde geloop