2012 Top Ten of Conflict for Culture

Wikipedia
Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
Lys van klassieke komponiste volgens tydperk
Tydlyn van klassieke komponiste
Beowulf
Beowulf is 'n epiese gedig met 3 182 strofes wat êrens in die 7de tot die 10de eeu in oud-Engels geskryf is. Beowulf is die held van die gedig, afkomstig van 'n Germaanse volk in die suide van Swede genaamd die Gaute. In die gedig reis Beowulf na Denemarke en help hul koning, Hroogar van die Scydings, om die boosagtige monster Grendel te verslaan
Daily Mail (Suid-Afrika)
Die Daily Mail was 'n dagblad wat enkele maande lank in 1990 in Johannesburg uitgegee is deur die personeel van die destydse Weekly Mail, tans die Mail & Guardian. Dit moenie verwar word met die Britse poniekoerant met dieselfde naam nie
Anale seks
Anale seks, of anale omgang, is 'n vorm van menslike seksuele omgang. Alhoewel daar verskeie seksuele aktiwiteite is wat die anus, anale holte, sluitklep en/of rektum betrek, verwys die term "anale seks" na die gebruik waar die penis in die anus geplaas word. Hierdie wyse van seksuele omgang word beskou as een wat 'n hoë risiko dra te wyte aan die kwesbaarheid van die anale weefsel en die septiese geaardheid van die anus
Open Season
Open Season is 'n rekenaar geanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2006 wat deur Jill Culton geregisseer is en die stemme van Martin Lawrence en Ashton Kutcher, onder andere, gebruik
Homoseksualiteit
Homoseksualiteit is die beskrywing van 'n persoon se seksuele oriëntasie of identiteit waar die seksuele aantrekking hoofsaaklik tot dieselfde geslag is. Die term "gay" word deur baie homoseksueles self verkies omdat 'n homoseksuele oriëntasie op meer as net die geslagsdaad dui, en ander aspekte van die mens met so 'n oriëntasie se lewe ook insluit. Naas homoseksualiteit staan heteroseksualiteit, waar die seksuele aantrekking tot die teenoorgestelde geslag is, en biseksualiteit, waar die aantrekking tot
SC Corinthians Paulista
Sport Club Corinthians Paulista is 'n Brasiliaanse sokkerklub in die stad São Paulo. Corinthians is in 1910 gestig
FC Bayern München
FC Bayern München is 'n sportklub uit München, die hoofstad van die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir basketbal, handbal, kegelbal, skaak, tafeltennis en gimnastiek. Bayern München is die bekendste en mees suksesvolle klub van Duitsland en is een van vier klubs wat al alle groot Europese kompetisies gewen het
Reggaeton
Reggaeton is 'n relatief nuwe musiekstroming. Dit ontstaan in die jare negentigs van die twintigste eeu in die "underground" van veral Panama, Puerto Rico en die Dominikaanse Republiek. Die kunsvorm is deur reggae, dancehall, hiphop en tradisionele Puerto Ricaanse musiek beïnvloed. Reggaeton word gekenmerk deur 'n dwingende, maar herhalende ritme wat die "Dem Bow" genoem word. Die naam is 'n verwysing na die titel van 'n liedjie wat deur Shabba Ranks gesing is en wat die ritme populêr gemaak het