2011 Top Ten of Polemic for People

Dawid Roux
Dawid Roux is 'n Suid-Afrikaanse fotograaf
Danie Theron
Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron was ’n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog
Philippe van Dievoet
Philippe van Dievoet, gebore te Brussel op 9 Januarie, 1654 en gestorwe te Parys op 1 Februarie, 1738, was die goudsmid van koning Lodewyk XIV
Lizz Meiring
Lizz Meiring is 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse aktrise, regisseur, teatervervaardiger, TV-aanbieder, seremoniemeester, spreker, kunsteaktivis, kreatiewe konsultant en skrywer. Benewens in Afrikaanse produksies, tree sy gereeld in Engelse produksies op en het ook al in Frans, Duits en Sotho gewerk. Haar bynaam is Bizzie Lizzie omdat sy soms aan tot ses of meer produksies tegelyk werk. Sy het al 19 toekennings ontvang vir haar werk as aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger en vir haar kulturele
Rudi Claase
Rudi Claase is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het twee keer die "Reik na die sterre" kompetisie gewen en sy solo-album Thalita het goue status bereik. Claase het 'n paar maande in Amerika gewoon om ervaring in die musiekbedryf te kry voordat hy terug Suid-Afrika toe gekeer het, Hy het nog solo albums opgeneem voor hy saam met Corlea Botha opgetree het as Die Lieflinge. Hy het Tussen Woorde, een van Juanita du Plessis se treffers geskryf, asook die immer gewilde treffer van Andriëtte Norman
Wynand Windpomp
Wynand Windpomp is die verhoognaam van Wynand Burger, 'n Afrikaanse sanger en musikant. Wynand se musiekloopbaan het in Stellenbosch begin waar hy in 'n orkes genaamd "Another 48 Hours" gespeel het. Hy trek later na Worcester waar hy die orkes "No Strings Attached" stig en later by die groep "Sequence" aansluit. Sy debuutalbum, Te Ladida, is in 2004 uitgereik
Bora Milutinović
Velibor "Bora" Milutinović is 'n Serwiese sokkerafrigter en voormalige speler
Pieter Mulder
Dr. Pieter W.A. Mulder is ’n voormalige leier van die Vryheidsfront Plus en ’n voormalige Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye
Eduard die Ouere
Eduard die Ouere (871-924) was van 899 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Alfred die Grote, wat hy ná sy dood opgevolg het. Hy het die Oostelike Middellande en Oos-Anglië in 917 van die Dene verower en het in 918 die heerser van Mercië geword ná die dood van sy suster Ethelfled
Hendrik VI van Engeland
Hendrik VI was koning van Engeland van 1422 tot 1461 en van 1470 tot 1471, en omstrede koning van Frankryk van 1422 tot 1453