2011 Top Ten of Polemic for History

John Lomax
John Lomax was ’n sportman, prokureur, dramaturg en digter. Van sy bekendste toneelstukke was “Irais” en “Court-Martialled”, wat ook in Afrikaans as “Voor die Krygsraad” opgevoer is
Laws in Wales Acts 1535 and 1542
Die Laws in Wales Acts 1535 and 1542 was twee Parlementêre Wette wat in 1535 en 1542 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Wallis aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union wat tussen die twee state onderhandel is, geïmplementeer. Die wette het in 1535 en in 1542 in krag getree. Daarmee is die Prinsdom van Wallis by die Koninkryk van Engeland ingelyf. Die wet van 1535 is op 21 Desember 1993 en die wet van 1542 is op 3 Januarie 1995 afgeskaf en Wallis het 'n outonome land
Warskou-ghetto
Die Warskou-ghetto was die grootste van die Joodse ghetto's wat deur Nazi-Duitsland in algemene regering tydens die Sjoa van die Tweede Wêreldoorlog. In die drie jaar van sy bestaan het die beraamde bevolking van die ghetto van 450 000 tot 37 000 as gevolg van verhongering, siektes en deporterings na die konsentrasiekampe en verdelgingskampe gedaal. Die Warskou-ghetto was die toneel van die Warskou-ghetto-opstand, een van die eerste massaversettings teen die Nazi-besetting van Europa
Kroonprinses van Denemarke
Die Kroonprinses van Denemarke was 'n Deense driemasfregat van die Deens-Asiatiese Kompanjie wat op 9 Junie 1752 naby Mosselbaai gestrand het, oos van die Hartenbosriviermond
Nederlandse Geloofsbelydenis
Die Nederlandse Geloofsbelydenis is in 1561 opgestel deur Guido de Brès
Slag van die Somme
Die Slag van die Somme is gevoer tussen Julie en November van 1916 en was een die grootste veldslae van die Eerste Wêreldoorlog. Met meer as 1,5 miljoen ongevalle was dit een van die bloedigste veldslae ooit. Die Geallieerde magte het gepoog om deur die Duitse linies te breek oor 'n 12 km front ten noorde en suide van die Sommerivier in Frankryk. Een van die doelwitte was om Duitse magte weg te lok vanaf die Slag van Verdun; maar die verliese by die Somme het egter die verliese by Verdun oorskry. Teen die
Finnmark
Finnmark is Noorweë se noordelikste en grootste provinsie (fylke), maar die kleinste wat bevolking betref. Dit grens in die weste aan die Troms-provinsie, in die suide aan die Finse deel van Lapland en in die ooste aan die Moermansk-oblast in Rusland. In die noordweste grens dit aan die Noorweegse See, deel van die Atlantiese Oseaan, en in die noorde en noordooste aan die Barentssee in die Arktiese Oseaan. Die naam Finnmark beteken letterlik Land van die Finne. Noorweërs het hulle reeds vroeg in Finnmark
Libiese Burgeroorlog
Die Libiese Burgeroorlog van 2011 was 'n gewapende opstand in Libië. Dit begin met betogings van die Libiese bevolking teen die regering van Moeammar al-Ghaddafi, wat reeds vir 42 jaar aan bewind was. Die opstand het later in 'n volskaalse burgeroorlog tussen regeringsmagte en die rebelle ontaard
150
Die jaar 150 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Ottomaanse Ryk
Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I. Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye. Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf