2011 Top Ten of Polemic for Culture

Paralimpiese sokker
Paralimpiese sokker is 'n aanpassing van sokker vir atlete met gestremdhede. Die sport word gewoonlik volgens die reëls van FIFA, die Internasionale Sokkerfederasie, gespeel
SA's Got Talent
SA's Got Talent is 'n Suid-Afrikaanse talentwerklikheidsreeds en deel van die Britse Got Talent-franchise. Die reeks, wat op 1 Oktober 2009 aangevang het, word op SABC2 uitgesaai en behels 'n kompetisie wat op grond van diverse talent gehou word. Sangers, dansers, komediante, verskeidenheidhandelinge en ander opvoerders kompeteer om die topprys van R250 000. Die program word deur aanbieders Rob van Vuuren en Anele Mdoda, beide radiopersoonlikhede, aangebied en die beoordelaars is radio- en media
Die Seks
Die Seks is 'n Afrikaanse musiekgroep van Bellville in die Wes-Kaap. Die Seks bestaan uit Christo van Wyk, Nicolaas van Wyk, Dewald Gerber, Calvin Siderfin, en Pieter Fabricius. Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-EP, Geeste van Heimwee, in Junie 2008 vrygestel. In September 2008 is hul eerste enkelsnit "Versigtig verslaaf" se musiekvideo op die Afrikaanse musiekkanaal MK uitgesaai
SV Auersmacher
SV Auersmacher is 'n sokkerklub uit Kleinblittersdorf in die deelstaat Saarland in Duitsland. Auersmacher is 'n dorpswyk van Kleinblittersdorf
Prime Circle
Prime Circle is 'n Suid-Afrikaanse rock-musiekgroep van Witbank in Mpumalanga. Hulle word as een van die suksesvolste rock-groepe in Suid-Afrika beskryf
Goue Leeus
Die Goue Leeus is 'n rugbyspan in Johannesburg, Suid-Afrika. Hulle verteenwoordig ook 'n groot deel van die Gauteng-area, uitsluitend Pretoria, en die Oos-Rand
Naaktheid
Naaktheid of om naak te wees verwys daarna om geen klere aan te hê nie. Dit kan ook in sekere kulture of omstandighede daarna verwys dat bepaalde liggaamsdele onbedek is. Dit word ook soms gebruik wanneer 'n persoon minder klere aan het as wat onder die omstandighede vanpas sou wees
The Lion King
The Lion King is 'n bekende geanimeerde musikale dramafilm. Die verhaal speel af in 'n koninkryk van leeus in Afrika en is beïnvloed deur die Bybelse verhale van Josef en Moses, en William Shakespeare se Hamlet. Dit is vervaardig in 1994
The All-American Rejects
The All-American Rejects is 'n pop-rock-groep wat in Stillwater, Oklahoma begin het. Hulle laaste album, "Move Along" word in 2005 uitgebring en hul enkel Dirty Little Secret behaal in Januarie 2006 die negende plek op die Billboard Hot 100
Kanadese Frans
Frans is een van Kanada se twee amptelike tale; die ander is Engels. Volgens die sensus van 2001 het die aantal Franstaliges buite Kanada se enige Frankofone provinsie Quebec toegeneem; tans praat 4,4 persent van die bevolking in die Anglofone provinsies Frans as hulle huistaal