2011 Top Ten of Polemic

Dawid Roux
Dawid Roux is 'n Suid-Afrikaanse fotograaf
Paralimpiese sokker
Paralimpiese sokker is 'n aanpassing van sokker vir atlete met gestremdhede. Die sport word gewoonlik volgens die reëls van FIFA, die Internasionale Sokkerfederasie, gespeel
MPEG-2 Oudio Laag 3
Danie Theron
Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron was ’n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog
John Lomax
John Lomax was ’n sportman, prokureur, dramaturg en digter. Van sy bekendste toneelstukke was “Irais” en “Court-Martialled”, wat ook in Afrikaans as “Voor die Krygsraad” opgevoer is
Arp 87
Arp 87 is twee interaktiewe sterrestelsels, NGC 3808A en NGC 3808B. Dit is geleë in die sterrebeeld Leeu, ongeveer 300 miljoen ligjare van die Aarde af
Borinage
Die Borinage [bɔri'na:ʒ] is 'n nywerheidsgebied rondom die stad Mons en naby die grens met Frankryk. Dit beslaan die westelike gedeelte van die Belgiese provinsie Hainaut se steenkool- en nywerheidsbekken. Die gebied het geen uitgesproke sentrum nie, maar bestaan eerder uit 'n reeks nedersettings met mynbou en nywerhede as hul ekonomiese basis
SA's Got Talent
SA's Got Talent is 'n Suid-Afrikaanse talentwerklikheidsreeds en deel van die Britse Got Talent-franchise. Die reeks, wat op 1 Oktober 2009 aangevang het, word op SABC2 uitgesaai en behels 'n kompetisie wat op grond van diverse talent gehou word. Sangers, dansers, komediante, verskeidenheidhandelinge en ander opvoerders kompeteer om die topprys van R250 000. Die program word deur aanbieders Rob van Vuuren en Anele Mdoda, beide radiopersoonlikhede, aangebied en die beoordelaars is radio- en media
Die Seks
Die Seks is 'n Afrikaanse musiekgroep van Bellville in die Wes-Kaap. Die Seks bestaan uit Christo van Wyk, Nicolaas van Wyk, Dewald Gerber, Calvin Siderfin, en Pieter Fabricius. Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-EP, Geeste van Heimwee, in Junie 2008 vrygestel. In September 2008 is hul eerste enkelsnit "Versigtig verslaaf" se musiekvideo op die Afrikaanse musiekkanaal MK uitgesaai
Borger-Odoorn
Borger-Odoorn, Nedersaksies: Börger-Oring, is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2011), 'n oppervlakte van 278 km² en is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Borger en Odoorn. Exloo is die administratiewe setel van die munisipaliteit