2011 Top Ten of Conflict for People
- Justin Bieber
- Justin Drew Bieber is 'n Kanadese pop- en R&B-sanger. Bieber se ouers het video's van hom op YouTube gelaai, waar hy deur sy uiteindelike bestuurder Scooter Braun ontdek is. Braun het gereël dat Bieber met Usher in Atlanta, Georgia in die VSA moes ontmoet, waarna Bieber spoedig 'n kontrak met Raymond Braun Media Group (RBMG) aangebied is. Daarna het hy 'n opneemkontrak met Island Records losgeslaan
- Nicole (Chileense sangeres)
- Denisse Lillian Laval Soza, beter bekend onder haar verhoognaam Nicole, is 'n Chileense sangeres wat in Santiago de Chile en in Miami gebaseer is
- Ichiro Suzuki
- Ichiro Suzuki is 'n Japannese bofbalspeler wat by die Seattle Mariners speel. Is die Japannese speler wat groter sukses behaal het in die Major League Baseball. Bekend in die VSA as The Silent Samurai. Hou die rekord vir die hoogste aantal suksesse tydens sy seisoen in die MLB (262
- William, Prins van Wallis
- William, Prins van Wallis KG KT PC ADC(P), is die oudste seun van koning Charles III en wyle prinses Diana, wat in 1997 oorlede is. Hy is die regmatige erfgenaam van die Britse troon
- Thomas Edison
- Thomas Alva Edison was 'n Amerikaanse uitvinder en besigheidsman wat vele toestelle ontwikkel het wat die lewe reg oor die wêreld sterk beïnvloed het. Hy was een van die eerste uitvinders wat die beginsels van massaproduksie op die proses van uitvinding toegepas het en dus word die skepping van die eerste industriële navorsingslaboratorium dikwels aan hom toegeskryf
- Osama bin Laden
- Usāma ibn Muhammad ibn Awad ibn Lādin, bekend as Osama bin Laden was 'n terroris en die geestelike leier van verskillende djihadistiese groepe soos byvoorbeeld al-Kaïda. As moedjahid het Bin Laden met Amerikaanse steun teen die Sowjet-inval in Afghanistan geveg. Sedert 1994 was hy staatloos en is in 1999 op die Federal Bureau of Investigation (FBI) se lys van 10 mees gesoekte voortvlugtiges geplaas
- William Shakespeare
- William Shakespeare was 'n Engelse digter en dramaturg en word as die belangrikste skrywer van die Engelse taal, en die wêreld se vernaamste dramaturg geag. Hy het ongeveer 38 toneelstukke en 154 sonnette asook 'n verskeidenheid ander gedigte geskryf. Shakespeare was reeds 'n gewilde skrywer in sy eie leeftyd, maar na sy dood is hy steeds meer geprys en sy werk is deur die eeue heen toenemend vereer deur talle prominente kulturele figure. Hy word gereeld beskou as die nasionale digter van Engeland en daar
- Octave Mirbeau
- Octave Mirbeau was 'n Franse romanskrywer, dramaturg, joernalis
- Corbin Bleu
- Corbin Bleu Reivers, beter bekend as Corbin Bleu, is 'n Amerikaanse akteur, model, danser en sanger. Hy is veral bekend vir sy rolle in die High School Musical-filmreeks, die Discovery Kids televisiereeks Flight 29 Down en die Disney Channel Original Movie Spring in!. Hy volg ook 'n solo-loopbaan as sanger en het sy debuutalbum Another Side op 1 Mei 2007 vrygestel. Die album debuteer as nommer ses en dertig op die Amerikaanse Billboard 200 en het 18 000 kopieë verkoop in die eerste week. Bleu stel sy
- Steve Jobs
- Steven Paul Jobs was 'n Amerikaanse sakeman en medestigter en hoof- uitvoerende beampte (HUB) van Apple Inc. Hy was voorheen ook die HUB van Pixar Animation Studios