Conflict Anger

(2011) Top Ten of Conflict for Mathematics

Kilometer [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Kilometer
“'n Kilometer is 'n metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter, en is afkomstig van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken. Dit is ongeveer gelyk aan 0,621 myl, 1094 jaart of 3281 voet. 'n Kilometer is ook die lengte wat lig reis in 1⁄299,792,458 van een sekonde (Ligsnelheid …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Vierkante kilometer [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Vierkante kilometer
“Vierkante kilometer is 'n SI-eenheid vir oppervlak. Dit is 'n afgeleide SI-eenheid, en is gelyk aan:die oppervlakte van 'n vierkant met sye wat elk een kilometer lank is 1 000 000 m² 100 hektaar 0,386 102 vierkante myl (landmyl) 247,105381 …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Pi [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Pi
“Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer as óf die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit, óf as die oppervlakte van 'n sirkel van radius 1 (die eenheidsirkel). Die meeste moderne handboeke definieer π analities deur trigonometriese funksies te gebruik, soos bv. as die kleinste positiewe x waarvoor sin(x) = 0, of twee maal die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Wiskundige analise [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Wiskundige analise
“Wiskundige analise, ook algemeen bekend as calculus is die wiskundige studie van aanhoudende verandering, in dieselfde manier wat geometrie die studie van vorm is en algebra die studie van die veralgemenings van rekeningkundige berekeninge is. Dit het twee hoof vertakkings, naamlik: differensiale calculus en integrale calculus . Hierdie twee vertakkings is verwant aan mekaar deur die fundamentele teorie van calculus. Beide vertakkings maak gebruik van die fundamentele notasies van konvergensie van die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Hiperboloïed [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Hiperboloïed
“In wiskunde is 'n hiperboloïed 'n kwadratiese vorm, 'n soort oppervlak in drie dimensies wat deur die volgende vergelyking beskryf word …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Bewys [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Bewys
“In die eenvoudige argument en argumentvorm wat ons as voorbeeld gebruik het, kan mens onmiddellik, as't ware met een gedagtegreep, insien dat dit geldig is, dus dat die konklusie waar moet wees as die premisse waar is. By meer ingewikkelde argumente kan daar 'n groter begripsgaping wees tussen premisse en konklusie – 'n gaping wat ons volgens sekere reëls moet oorbrug met tussenstappe wat ons 'n bewys noem. 'n Voorbeeld:(i) Andries of Bettie gaan; A Ú B. (ii) As Andries of Chris gaan, dan gaan Bettie …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Pythagoras se stelling [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Pythagoras se stelling
“Pythagoras se Stelling is 'n wiskundige stelling wat vernoem is na die Griekse wiskundige, Pythagoras. Volgens tradisie het Pythagoras die stelling ontdek en bewys, maar die stelling se resultaat was voor Pythagoras se ontdekking aan verskeie antieke bevolkings bekend, waaronder die Egiptenare en die Indiërs …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Deursnee [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Deursnee
“Die deursnee van 'n bol of sirkel is die grootste afstand wat tussen twee punte deur die bol of sirkel gemeet kan word …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Jaar [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Jaar
“’n Jaar is die relatiewe eenheid van tyd wat die tydperk beskryf waarin ’n planeet om sy ster wentel. In algemene taalgebruik is dit die tyd waarin die Aarde een maal om die Son wentel …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Vierkant [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
Vierkant
“'n Vierkant is 'n vierhoek met vier sye wat almal ewe lank is en vier regte hoeke tussen die sye …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: