2011 Top Ten of Conflict for History

Libiese Burgeroorlog
Die Libiese Burgeroorlog van 2011 was 'n gewapende opstand in Libië. Dit begin met betogings van die Libiese bevolking teen die regering van Moeammar al-Ghaddafi, wat reeds vir 42 jaar aan bewind was. Die opstand het later in 'n volskaalse burgeroorlog tussen regeringsmagte en die rebelle ontaard
Kosakke
Kosakke was oorspronklik lede van demokratiese, halfmilitêre gemeenskappe in die Oekraïne en Suid-Rusland, veral in ylbevolkte gebiede en aan die Don- en die Dnjepr-rivier. Hulle het ’n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van hierdie streke
Ottomaanse Ryk
Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I. Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye. Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf
150
Die jaar 150 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Franse Rewolusie
Die term Franse Rewolusie verwys na die tydperk tussen 14 Julie 1789 en 9 November 1799 in Frankryk toe Republikeinse magte die absolute monargie afgeskaf het. Die oorgang in 'n republikeinse staatsvorm, die Eerste Franse Republiek, het gepaard gegaan met die skeiding van staat en kerk, die afkondiging van talle regte soos die reg op persoonlike vryheid, pers- en meningsvryheid en die gelykheid van alle burgers voor die wet
John Lomax
John Lomax was ’n sportman, prokureur, dramaturg en digter. Van sy bekendste toneelstukke was “Irais” en “Court-Martialled”, wat ook in Afrikaans as “Voor die Krygsraad” opgevoer is
1946
Die jaar 1946 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Romeinse Ryk
Die Romeinse Ryk verwys na die gebied wat tussen 27 v.C. en die 5de en 6de eeu n.C. deur 'n reeks van keisers geregeer is. Dit was een van die grootste ryke in die wêreldgeskiedenis en die bevolking het gegroei tot 'n geskatte 50 tot 90 miljoen. Gebiede wat 'n deel van die ryk was, het gestrek vanaf Brittanje tot Egipte en het vele nasies en kulture ingesluit
Geskiedenis (vakgebied)
Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
Franche-Comté
Franche-Comté is 'n klein administratiewe gewes van Frankryk. Dit verteenwoordig 3% van die Franse grondgebied en bevat vier départements: Doubs (25), Haute-Saône (70), Jura (39) en Territoire de Belfort (90). Terwyl die eerste drie elkeen in die omgewing van 5 000 km² beslaan, is laasgenoemde minder as 600 km² groot en verteenwoordig dit die kleinste metropolitaanse département buite Parys. Franche-Comté het 1 786 munisipaliteite waarvan klein dorpies die grootste gedeelte uitmaak