2011 Top Ten of Conflict

Podolsk
Podolsk is 'n nywerheidstad in die Russiese Moskou-oblast, sowat 40 km suid van Moskou. Die stad dien as die administratiewe hoofstad van die rajon Podolsk. Podolsk, wat aan die Pachra-rivier geleë is, is die grootste nedersetting in die Moskou-oblast met 'n bevolking van 218 537 (2014
Justin Bieber
Justin Drew Bieber is 'n Kanadese pop- en R&B-sanger. Bieber se ouers het video's van hom op YouTube gelaai, waar hy deur sy uiteindelike bestuurder Scooter Braun ontdek is. Braun het gereël dat Bieber met Usher in Atlanta, Georgia in die VSA moes ontmoet, waarna Bieber spoedig 'n kontrak met Raymond Braun Media Group (RBMG) aangebied is. Daarna het hy 'n opneemkontrak met Island Records losgeslaan
Belarus
Belarus, amptelik die Republiek Belarus en voorheen bekend as Wit-Rusland, is 'n landingeslote land in Oos-Europa. Dit is oorwegend plat, met baie vleilande, en is landgebonde met Rusland in die noorde en ooste, Oekraïne in die suide, Pole in die weste en Letland en Litaue in die noorde. Minsk is die hoofstad en ook die grootste stad in die land. 'n Derde van die land is bebos en landbou is een van die sterkste ekonomiese sektore
New York
New York of Nieu-York, amptelik City of New York, geleë in die deelstaat New York, is die stad met die grootste bevolking in die Verenigde State. Dit is ook die mees dig bevolkte van die groter stede in Noord-Amerika
Nicole (Chileense sangeres)
Denisse Lillian Laval Soza, beter bekend onder haar verhoognaam Nicole, is 'n Chileense sangeres wat in Santiago de Chile en in Miami gebaseer is
Fidjiaanse Hindi
Fidjiaanse Hindi is 'n Indo-Ariese taal wat deur mense van Indiese oorsprong wat in Fidji woon gepraat word. Dit is baie anders as die standaard Hindi wat in Indië gepraat word en die taalkundige verhouding tussen die twee tale is soortgelyk aan dié tussen Nederlands en Afrikaans. Die taal het uit die Oos-Hindi-dialekte Awadhi en Bhojpuri ontstaan, met verskeie Engelse en Fidjiaanse leenwoorde. Dit is nou verwant aan Karibiese Hindoestani en die Hindoestani-variëteite van beide Mauritius en Suid-Afrika
Libiese Burgeroorlog
Die Libiese Burgeroorlog van 2011 was 'n gewapende opstand in Libië. Dit begin met betogings van die Libiese bevolking teen die regering van Moeammar al-Ghaddafi, wat reeds vir 42 jaar aan bewind was. Die opstand het later in 'n volskaalse burgeroorlog tussen regeringsmagte en die rebelle ontaard
The Lion King
The Lion King is 'n bekende geanimeerde musikale dramafilm. Die verhaal speel af in 'n koninkryk van leeus in Afrika en is beïnvloed deur die Bybelse verhale van Josef en Moses, en William Shakespeare se Hamlet. Dit is vervaardig in 1994
Wikipedia
Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
Libië
Libië, amptelik die Staat Libië, is 'n land in Noord-Afrika. Libië is geleë tussen Egipte in die ooste, Soedan in die suidooste, Tsjad en Niger in die suide en Algerië en Tunisië in die weste. Met 'n oppervlakte van 1,8 miljoen km² is Libië die vierde grootste land in Afrika. Libië se hoofstad, Tripoli, is die tuiste van 1,7 miljoen van die land se totale bevolking van 5,7 miljoen mense. Libië het die tiende grootste bewese oliereserwes van enige land ter wêreld. Die drie tradisionele dele van