2010 Top Ten of Polemic for Society
- Hoërskool Die Wilgers
- Hoërskool Die Wilgers is 'n hoërskool wat in Januarie 1982 in die gelyknamige voorstad, Die Wilgers, in Pretoria gestig is. Die skool was aanvanklik bekend as Struland Hoërskool. Op 11 Februarie 1992 is die skool se naam verander na Hoërskool Die Wilgers
- Hoërskool Nassau
- Die Hoërskool Nassau was 'n Afrikaansmediumhoërskool in die Kaapstadse voorstad Observatory tot dit in Januarie 1962 verhuis het na Mowbray en wat in Januarie 1934 as twee standerd-sewe-klasse in die Laerskool Nassau ontstaan het
- Latente veranderlike
- Latente veranderlikes, in teenstelling met waarneembare veranderlikes, is daardie veranderlikes wat nie direk waargeneem kan word nie, maar wat eerder afgelei word van ander veranderlikes wat waargeneem en direk gemeet kan word. Voorbeelde van latente veranderlikes sluit in lewenskwaliteit, sakevertroue, moraal, gelukkigheid, konserwatisme. Latente veranderlikes word ook verborge veranderlikes, modelparameters, hipotetiese veranderlikes of hipotetiese konstrukte genoem. Die gebruik van latente
- IBM
- IBM is 'n groot Amerikaanse maatskappy wat sagteware en rekenaarhardeware vervaardig en verkoop. Hulle lewer ook rekenaarverwante ondersteuning en konsultasiedienste. IBM is die grootste Inligtingstegnologie-maatskappy ter wêreld en het vir baie jare die meeste patente van enige tegnologiemaatskappy gehou
- Kinderarbeid
- Sommige arbeid kan baie voordelig vir 'n kind se ontwikkeling wees. Dit kan 'n kind leer om verantwoordelikheid te aanvaar en dit ontwikkel sekere vaardighede wat hom vir die res van sy lewe tot hulp sal wees
- Kabinet
- Die regering van 'n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister, en 'n groep ministers wat saam die kabinet vorm. Die ministers in die kabinet, gewoonlik die mees bekwame of senior parlementslede, word deur die regering se uitvoerende hoof – die president of eerste minister – gekies en aangestel. Hulle is deel van die uitvoerende arm van die regering
- Kip (munteenheid)
- Die Laos Kip is vanaf 1952 die geldeenheid van Laos. Dit is een van die enigste geldeenhede in die wêreld waar geen laer denominasies bestaan nie
- Laerskool Koeberg
- Die Laerskool Koeberg was een van die eerste laerskole in die Kaapse Skiereiland waarin Afrikaans as onderrigmedium gebruik is
- Organiese landbou
- Die terme organiese of biologiese landbou verwys na boerderypraktyke waarby graan, vrugte, vleis en ander agrariese produkte op die basis van natuurlike en volhoubare metodes en met gebruikmaking van kennis uit vakgebiede soos ekologie en omgewingsbewaring geproduseer word. Organiese boerderye gebruik slegs natuurlike dier- en plantprodukte as bemesting, terwyl chemikalieë soos sintetiese plaagdoders, kunsmis en sintetiese groeihormone net soos geentegnologie en voedselbestraling — in teenstelling met
- Genitief
- Die genitief of genitiewe naamval of vierde naamval is die naamval wat gebruik word om besiting aan te dui, dit is een van die agt oorspronklike naamvalle van die Proto-Indo-Europese taal. Naamvalle het oorspronklik die verhouding van die selfstandige naamwoord met die werkwoord aangedui