2010 Top Ten of Polemic for Religion

Persefone
Persefone of Persephonê was in die Griekse mitologie die verpersoonliking van die Aarde se vrugbaarheid en ook die godin van die onderwêreld. Sy was die dogter van Demeter alleen, of later van Demeter en Zeus. In die Olimpiese weergawe word sy die vrou van Hades
Ware Jesuskerk
Die Ware Jesuskerk is deel van die Pinksterkerke. Die Ware Jesuskerk het ontstaan in 1917 in Beijing, onder die Engelse naam. Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na Christendom gedoop word en daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar
Sciëntologie
Sciëntologie is 'n filosofies-religieuse beweging wat deur die Amerikaanse filosoof, ontdekkingsreisiger en wetenskapsfiksieskrywer L. Ron Hubbard (1911–1986) ontwikkel is en vir sy volgelinge na bewering 'n presiese pad wys wat hulle in staat stel om hul ware natuur as geestelike wesens en hul verhouding tot hulself, hul familie, ander groepe mense, die mensheid in sy geheel, alle lewensvorme, die materiële heelal, die spirituele heelal en die Opperste Wese of Oneindigheid te ontsleutel. Sciëntologie
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Die Gereformeerde Kerke is 'n Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is. Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers. As een van die oudste kerkverbande onder die Afrikaners, word dit beskou as een van die Drie Susterkerke
Islam
Islam is een van die drie groot monoteïstiese godsdienste, saam met Christendom en Judaïsme. Volgelinge van Islam staan bekend as Moslems1
Apostoliese Kerk - Aposteleenheid
Die Apostoliese Kerk – Aposteleenheid is 'n Kerk wat in 1955 in Suid-Afrika ontstaan het as gevolg van 'n skeuring met die Nuwe Apostoliese Kerk, maar wat ook verbind kan word met die Australiese kerk The Apostolic Church of Queensland, en die Suid-Afrikaanse Ou Apostoliese Kerk
Tuisblad/Vakgebiede/Religie
Hindoeïsme (eerste artikel)
Hindoeïsme is die dominante religie in Indië, Nepal en van ongeveer 'n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika
Klooster
'n Klooster is 'n gebouekompleks met woonvertrekke en werkplekke waarin mense – meestal monnike en nonne – hulle toewy aan 'n leefwyse wat van die wêreldlike sfeer afgesonder en heeltemal op die beoefening van 'n bepaalde godsdiens toegespits is
Hades
Hades – die onsigbare – was in die Griekse mitologie die antieke onderwêreld asook die god wat daaroor geheers het. Hy is die oudste seun van Kronos en Rea