2010 Top Ten of Polemic for People
- Bobby Angel
- Bobby Angel is 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger. Van sy treffers sluit in Green Eyed Angel, Rainbows And Roses, Gentle On My Mind en You Ask Me To
- Guillaume
- Guillaume is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Hy het hoofsaaklik bekend geword na sy treffer "Da-idi
- François Bloemhof
- François Bloemhof is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer, dramaturg, komponis en rolprentresensent. Bloemhof verwerf bekendheid as skrywer vir volwassenes, maar later ook vir tieners en die jeug. Hy skryf aanvanklik tydskrifverhale en debuteer in 1991 met Die nag het net een oog, wat die debuutprys in De Kat/Antenne/Sanlam se romanwedstryd ontvang. Dit word as die eerste Gotiese riller in Afrikaans beskou. Hy het ook onder die skuilnaam Leo Bekker geskryf
- Nordpolen
- Nordpolen is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala (Swede). Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers en een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel
- Keiser
- 'n Keiser is 'n manlike monarg en leier van 'n keiserryk. Keiserin is die vroulike eweknie. Die titel is afkomstig van die latynse Caesar afkomstig van Gaius Julius Caesar. ’n Keiser word beskou as hoër as 'n koning. Van die lande soos die Duitse Keiserryk en die Keiserryk Oostenryk was in hul geheel onder die gesag van 'n keiser, terwyl enkele dele van die lande as 't ware koninkryke gevorm het en dus deur konings beheer is. Byvoorbeeld was die Koninkryk Pruise deel van die Duitse Keiserryk en die
- Marita van der Vyver
- Marita van der Vyver is 'n Afrikaanse skrywer
- Arina de Wit
- Arina de Wit is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, Arina de Wit is in 1992 uitgereik
- Moon Geun-young
- Moon Geun-young is 'n Koreaanse aktrise
- Isaac Newton
- Sir Isaac Newton FRS was 'n Engelse wetenskaplike en filosoof
- Valiant Swart
- Valiant Swart is 'n Afrikaanse musikant, akteur en komponis van Stellenbosch, Suid-Afrika. Sy debuutalbum, Die Mystic Boer, is in 1995 deur Rhythm Records uitgereik