2010 Top Ten of Polemic for Nature
- Huis (astrologie)
- Die huise in astrologie is die twaalfvoudige verdeling van die horoskoop wat betrekking het op die verskillende lewensterreine. Die stand van ’n planeet weerspieël hiervolgens op watter gebied die planeet werksaam is. Daar is verskeie huisstelsels in gebruik, waarvan dié van Placidus die gewildste is
- Tuna
- Tuna is die naam vir 'n verskeidenheid spesies roofvisse wat in die see voorkom, in die familie Scombridae, hoofsaaklik van die genus Thunnus. Tunas is groot en besonder vinnige seevisse
- Glaskatvis
- Die glaskatvis is 'n deursigtige varswatervis. Die vis kan tot 15 cm lank word, maar in akwariums word hulle tussen 6 en 8 cm lank. Die glaskatvis kom voor in Suidoos-Asië en word in skole glaskatvisse aangetref
- Voëlgriep
- Voëlgriep is 'n siekte wat voorkom by voëls, vernaamlik hoenderagtiges, wat griepagtige simptome veroorsaak met sufheid, betraande oë en opgeswelde kele. Die kam van die voël verkleur dikwels ook. Sommige voëls sterf vinnig na besmetting. Die ontkiemingstyd wissel tussen drie tot twee weke. Die siekte is dodelik vir hoenders en kalkoene
- Sin van die lewe
- Die sin van die lewe is 'n filosofiese vraagstuk wat hom met die doel en intrinsieke waarde van die menslike bestaan, of biologiese lewe oor die algemeen, bemoei. Hierdie konsep kan deur 'n verskeidenheid vrae gestel word, soos Waarom is ons hier?, Waaroor gaan die lewe?, en Wat beteken dit alles? Dit was in die opgetekende geskiedenis van die mensdom deurgaans 'n punt vir filosofiese, wetenskaplike en teologiese bespiegeling. Daar is 'n groot aantal antwoorde vanuit verskillende kulturele en ideologiese
- Kamertemperatuur
- Kamertemperatuur, in laboratoriumverslae verwys gewoonlik na 'n temperatuur rofweg tussen 18 tot 25 °C. Wanneer 'n navorser die temperatuur van sy eksperiment nie meer akkuraat as kamertemperatuur beskryf nie, impliseer dit dat hy die aanname gemaak het dat 'n temperatuurverskil van 'n paar grade nie 'n betekenisvolle invloed gaan hê op die verskynsel of vraag wat ondersoek word nie. Navorsers oefen tipies nie noue beheer uit op die temperatuur van 'n kamertemperatuur eksperiment nie
- Familie (biologie)
- Familie is 'n rangorde in die taksonomie, oftewel wetenskaplike klassifikasie, tussen orde en genus. Die 'familie' is die mees belangrike rangorde in die klassifikasie, naas 'spesie' en 'genus
- Energiekrisis
- 'n Energiekrisis is 'n groot tekort in die verskaffing van energie aan 'n ekonomie. Die term verwys normaalweg na die tekort aan olie, elektrisiteit of ander natuurlike hulpbronne. Die krisis het dikwels 'n impak op ander dele van die ekonomie en baie resessies is al veroorsaak deur 'n energiekrisis van die een of ander aard. Wanneer die produksiekoste van elektrisiteit byvoorbeeld styg, sal vervaardigingskoste daarmee saam styg wat hoë verbruikerskoste in die hand werk en die verbruiker se besteebare
- Energie-omsetting
- In fisika en ingenieurswese, is energie-omsetting enige proses waar energie van een vorm na 'n ander omgeskakel word. Energie wat in fossielbrandstowwe, sonstraling of kernbrandstowwe gevind word moet na ander vorme van energie omgeskakel word om vir die mens van nut te kan wees soos in elektrisiteit, aandrywing, verhitting of verkoeling. Masjiene word gebruik om energie van een vorm na 'n ander om te sit. Die doeltreffendheid van 'n masjien is 'n maatstaf van hoe goed dit die een vorm na die ander kan
- Lys van Wêrelderfenisgebiede
- Hier volg 'n lys van Unesco se wêrelderfenisgebiede, gesorteer volgens lande