2010 Top Ten of Polemic for History
- Baasskap
- Baasskap is ’n term wat gedurende die beginjare van die apartheidstelsel in Suid-Afrika veral deur premier J.G. Strijdom gebruik is
- Geskiedenis (vakgebied)
- Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
- 1774
- Die jaar 1774 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Verdrag van Lissabon
- Die Verdrag van Lissabon is 'n internasionale ooreenkoms wat op 13 Desember 2007 in Lissabon onderteken is en die werking van die Europese Unie (EU) beïnvloed. Die verdrag is deur alle lede van die EU bekragtig en het van krag geword op 1 Desember 2009. Die verdrag het die Verdrag van die Europese Unie en die Verdrag van die stigting van die Europese Gemeenskap gewysig
- Jacob Borghorst
- Jacob Borghorst was die vierde kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Cornelis van Quaelberg opgevolg nadat dié deur die VOC uit sy pos ontslaan is
- Tết Offensief
- Die Tết Offensief of Tết Aanval was 'n reeks operasionele aanvalle gedurende die Viëtnamoorlog, gekoördineer tussen bataljon sterkte elemente van die Nasionale Front vir die Bevryding van Viëtnam of "Viëtkong" (VC) en Divisie eenhede van Noord-Viëtnam se People's Army of Vietnam (PAVN), teen Suid-Viëtnam se Army of the Republic of Vietnam (ARVN), die Verenigde State militêre eenhede en ander ARVN-geallieerde magte. Die operasies word genoem die Tết Offensief omdat dit beplan was om in aanvang
- Vasal
- In die Middeleeue was 'n vasal of leenman 'n persoon aan wie die koning 'n stuk land uitgeleen het
- NG gemeente Wynberg
- Die NG gemeente Wynberg is die 20ste oudste NG gemeente in die destydse Kaapprovinsie en die derde oudste in die Kaapstadse metropolitaanse gebied, naas NG gemeente Kaapstad (1665) en NG gemeente Durbanville (1826). Dr. Abraham van der Merwe, indertydse moderator van die Kaapse Kerk, het Wynberg in 1954 met die gemeente se 125ste verjaardag as "die oudste voorstedelike gemeente in die Kaapse Kerk" beskryf; dus ook in die hele NG Kerk
- 4 Januarie
- 4 Januarie is die vierde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 361 dae in die res van die jaar
- 1451
- Die jaar 1451 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad