2010 Top Ten of Polemic for Culture
- Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein
- Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein is 'n plaas wat in die provinsie Noordwes ongeveer 200 km wes van Pretoria lê en amptelik by die Landmeter-Generaal geregistreer is
- Littel
- Littel is 'n familie in Nederland
- Pool (spel)
- Pool is 'n biljartspel van Amerikaanse oorsprong en word op 'n pooltafel gespeel. Die spel is wêreldwyd baie gewild en word dikwels in kroeë en ander sosiale bymekaarkomplekke gespeel
- Enon (musiekgroep)
- Enon is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 1999 deur John Schmersal, Rick Lee en Steve Calhoon gevorm is
- Monopoly
- Monopoly is een van die bekendste bordspele en is gemaak deur Hasbro en Parker Brothers. Deelnemers kompeteer om rykdom te vermag deur gestileerde ekonomiese aktiwiteite, soos die koop, huur en verhandel van eiendom. Speelgeld word gebruik en deelnemers maak beurte om oor die bord te skuif met behulp van twee dobbelstene. Die spel is na die ekonomiese konsep "monopolie" vernoem: die dominering van 'n mark deur 'n enkele verskaffer
- The Simpsons
- The Simpsons is ’n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening geskep is en sedert 1989 in Suid-Korea en die VSA vervaardig word
- Real Madrid
- Real Madrid is 'n Spaanse Sokkerklub in die stad Madrid. Real Madrid is op 6 Maart 1902 gestig as Sociedad Madrid FC. Die klub se byname is Los Blancos en Los Merengues. Dit is die suksesvolste klub in Spanje en is deur FIFA as die beste sokkerklub van die 20ste eeu aangewys
- Teletubbies
- Teletubbies is 'n Britse televisietekenprent geskep deur Anne Wood. Die hoofkarakters is Tinky Winky, Dipsy, Laa-Laa, en Po
- Sportclub Enschede
- Sportclub Enschede is 'n amateursokkerspan in die Nederlandse stad Enschede. Die professionele afdeling van die klub het in 1965 met Enschedese Boys saamgesmelt om FC Twente te vorm. Die klub het die nasionale titel in 1926 gewen
- Selena-diskografie
- Die diskografie van Meksikaans-Amerikaanse sangeres Selena bestaan uit haar hele sangloopbaan, wat met sewe onafhanklike ateljeealbums op Freddie Records begin het. Die eerste van hierdie albums was Selena Y Los Dinos, waaruit drie enkelspelers vrygestel is: "Se Acabo Aquel Amor", "Ya Se Va", en "Tres Veces No". In 1984 het Selena na Cara Records oorgeskuif. Nes haar eerste etiket, was "Cara Records" 'n klein platemaatskappy wat in Texas gebaseer was. In uitgawes onder hierdie etiket het Selena se vader