2010 Top Ten of Polemic

Bobby Angel
Bobby Angel is 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger. Van sy treffers sluit in Green Eyed Angel, Rainbows And Roses, Gentle On My Mind en You Ask Me To
Guillaume
Guillaume is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Hy het hoofsaaklik bekend geword na sy treffer "Da-idi
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein is 'n plaas wat in die provinsie Noordwes ongeveer 200 km wes van Pretoria lê en amptelik by die Landmeter-Generaal geregistreer is
François Bloemhof
François Bloemhof is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer, dramaturg, komponis en rolprentresensent. Bloemhof verwerf bekendheid as skrywer vir volwassenes, maar later ook vir tieners en die jeug. Hy skryf aanvanklik tydskrifverhale en debuteer in 1991 met Die nag het net een oog, wat die debuutprys in De Kat/Antenne/Sanlam se romanwedstryd ontvang. Dit word as die eerste Gotiese riller in Afrikaans beskou. Hy het ook onder die skuilnaam Leo Bekker geskryf
Littel
Littel is 'n familie in Nederland
Pretoriabrug
Die Pretoriabrug is 'n hefbrug in Ottawa, Kanada. Dit oorspan die Rideaukanaal wat die Glebe en Centrewon na Old Ottawa East verbind. Die brug is in 1925 gebou toe dit 'n vroeër hout swaaibrug vervang het op Argylestraat net noord van die ou brug. Dit is 'n hefbrug, wat beteken dat die sentrale deel van die brug gelig kan word om bote onderdeur te laat
Nordpolen
Nordpolen is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala (Swede). Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers en een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel
Volksraad van Suid-Afrika
Die Volksraad van Suid-Afrika was die laerhuis van die parlement van Suid-Afrika van 1910 tot 1981, die enigste parlementêre kamer tussen 1981 en 1984, en eindelik die wit verteenwoordigende huis van die Driekamerparlement van 1984 tot April 1994, toe dit vervang is deur die huidige Nasionale Vergadering
Keiser
'n Keiser is 'n manlike monarg en leier van 'n keiserryk. Keiserin is die vroulike eweknie. Die titel is afkomstig van die latynse Caesar afkomstig van Gaius Julius Caesar. ’n Keiser word beskou as hoër as 'n koning. Van die lande soos die Duitse Keiserryk en die Keiserryk Oostenryk was in hul geheel onder die gesag van 'n keiser, terwyl enkele dele van die lande as 't ware koninkryke gevorm het en dus deur konings beheer is. Byvoorbeeld was die Koninkryk Pruise deel van die Duitse Keiserryk en die
Huis (astrologie)
Die huise in astrologie is die twaalfvoudige verdeling van die horoskoop wat betrekking het op die verskillende lewensterreine. Die stand van ’n planeet weerspieël hiervolgens op watter gebied die planeet werksaam is. Daar is verskeie huisstelsels in gebruik, waarvan dié van Placidus die gewildste is