2010 Top Ten of Conflict for People

Selena
Selena Quintanilla-Perez was 'n gewilde Meksikaans-Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, danseres, model, mode-ontwerper, aktrise en platevervaardiger, wat die erebynaam "Die Koningin van Tejano-musiek" genoem is. Selena, die jongste kind van 'n Meksikaans-Amerikaanse paartjie,het haar eerste album op die ouderdom van twaalf uitgereik. Sy het die toekenning "Female Vocalist of the Year" by die 1987 Trejano-musiektoekennings ontvang en het 'n paar jaar later 'n opneemkontrak met EMI losgeslaan. Haar gewildheid
Jimmy Wales
Jimmy Donal (Jimbo) Wales is 'n Amerikaanse Internet-entrepreneur wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het Time tydskrif Wales in 2006 as een van die wêreld se invloedrykste mense gelys. Wales woon in St. Petersburg, Florida, met sy vrou en hul dogter Kira
Charlize Theron
Charlize Theron is 'n Suid-Afrikaans-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en modemodel asook Golden Globe/Oscar-wenner. Sy woon tans in Los Angeles. Theron, wat in 2007 naas Suid-Afrikaanse ook Amerikaanse burgerskap aanvaar het, is in 2019 onder die wêreld se hoogsbetaalde aktrises gereken
Isaac Newton
Sir Isaac Newton FRS was 'n Engelse wetenskaplike en filosoof
Adolf Hitler
Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
Justin Bieber
Justin Drew Bieber is 'n Kanadese pop- en R&B-sanger. Bieber se ouers het video's van hom op YouTube gelaai, waar hy deur sy uiteindelike bestuurder Scooter Braun ontdek is. Braun het gereël dat Bieber met Usher in Atlanta, Georgia in die VSA moes ontmoet, waarna Bieber spoedig 'n kontrak met Raymond Braun Media Group (RBMG) aangebied is. Daarna het hy 'n opneemkontrak met Island Records losgeslaan
Caster Semenya
Mokgadi Caster Semenya OIB is 'n Suid-Afrikaanse middelafstandatleet wat in die 800 m-item spesialiseer. Sy het in hierdie baanitem Suid-Afrikaanse en wêreldkampioen geword
Nicolas Sarkozy
Nicolas Sarkozy, met volle naam Nicolas Pál Stéphane Sárközy de Nagy-Bocsa, was die president van Frankryk vanaf 16 Mei 2007 tot 15 Mei 2012
Barack Obama
Barack Hussein Obama II is op 20 Januarie 2009 ingehuldig as die 44ste president van die Verenigde State. Hy het in die Amerikaanse Kongres die amp van Juniorsenator vir die deelstaat Illinois beklee en is die vierde jongste kandidaat wat ooit as president verkies is. Hy is daarnaas ook die eerste boorling van die deelstaat Hawaii wat die presidentsamp beklee
Martin Luther King jr.
Martin Luther King jr., priester, briljante spreker, gebore leier en kleinseun van 'n slaaf, het sy Christelike beginsels met Mahatma Gandhi se metodes van geweldlose protes gekombineer om die Beweging vir Swart Burgerregte tydens die dekade van sy grootste prestasie, van 1957 tot 1968, te lei