2009 Top Ten of Polemic for People
- Deon Maas
- Deon Maas is 'n Suid-Afrikaanse joernalis en mediapersoonlikheid
- Michael Bafatakis
- Michael Bafatakis is die eerste persoon wat saam met Andrew Michael Stokes in Suid-Afrika skuldig bevind en gevonnis is aan kuberverwante misdade
- Willem Ouweneel
- Willem Johannes Ouweneel is 'n Nederlandse bioloog, filosoof en teoloog
- Zach de Beer
- Zacharias Johannes de Beer was leier van die Progressiewe Federale Party en Demokratiese Party
- Karla du Plessis
- Karla du Plessis is die jongste dogter van die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Koos du Plessis. Koos het die lied "Karla" oor haar gesing. Sy is ’n sangeres en liedjieskrywer in eie reg. Op haar eerste twee albums sing sy liedjies van haar pa. Op die album "Woordeloos" sing sy saam met hom "As jy my kon volg", waar die stemme digitaal saamgestel is. Saam met Theuns Jordaan sing sy die lied "Wie weet", wat die temalied van die TV-program Jopie Adam was. Vir haar derde album, "Steeds op vrye voet
- Anize du Plessis
- Anize du Plessis is 'n teatersangeres wat veral in Johannesburg optree het, voor sy en haar man na Engeland verhuis het
- Gideon Joubert
- Gideon Joubert was 'n Suid-Afrikaanse verslaggewer en skrywer. Hy is die neef van die Afrikaanse skryfster Elsa Joubert
- Barack Obama
- Barack Hussein Obama II is op 20 Januarie 2009 ingehuldig as die 44ste president van die Verenigde State. Hy het in die Amerikaanse Kongres die amp van Juniorsenator vir die deelstaat Illinois beklee en is die vierde jongste kandidaat wat ooit as president verkies is. Hy is daarnaas ook die eerste boorling van die deelstaat Hawaii wat die presidentsamp beklee
- Ingrid Jonker
- Ingrid Jonker was 'n Afrikaanse skryfster en digteres. Belangstelling in Jonker se werke, en veral ook in haar kort en tragiese lewe, was ná haar dood veel groter as toe sy geleef het. Net drie digbundels van haar is ooit gepubliseer: Ontvlugting (1956), Rook en oker (1963), en Kantelson. Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in Rook en oker wat aan haar roem besorg het. In haar nadoodse Kantelson was dit 'n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei
- Daniel Dennett
- Daniel Clement Dennett is 'n Amerikaanse filosoof. Dennett se navorsing fokus op die geestesfilosofie en die wetenskapfilosofie, veral aangesien dié velde verband hou met die evolusionêre biologie en kognitiewe wetenskap. Dennett is een van die voorste kontemporêre deterministe wat hulself beywer vir 'n meganiese verduideliking van die bewussyn