2009 Top Ten of Polemic for History

Johan Cornelis d'Ableing
Johannes Cornelis d’Ableing was waarnemende goewerneur van die Kaap nadat Willem Adriaan van der Stel ontslaan is
Louis van Assenburgh
Louis van Assenburg was goewerneur van die Kaap van 1708 tot 1711
8ste eeu v.C.
Die 8ste eeu v.C. het geduur van 800 tot 701 v.C
101 Bataljon
101 Bataljon was 'n bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag
L'Anse aux Meadows
L'Anse aux Meadows is 'n terrein in die mees noordelike punt van die Newfoundland-eiland, in Newfoundland en Labrador, Kanada, waar die oorblyfsels van 'n Wikingnedersetting in 1960 deur die Noorweegse verkenner Helge Ingstad en sy argeoloog vrou, Anne Stine Ingstad, ontdek is
5de eeu v.C.
Die 5de eeu v.C. het geduur van 500 tot 401 v.C
7de eeu v.C.
Die 7de eeu v.C. het geduur van 700 tot 601 v.C
Armeense volksmoord
Die Armeense Volksmoord verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen Armeniërs tydens die regering van die Jong Turke van 1915 tot 1916 in die Ottomaanse Ryk
83
Die jaar 83 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
3de eeu v.C.
Die 3de eeu v.C. het geduur van 300 tot 201 v.C