2009 Top Ten of Polemic for Geography
- Negers
- Neger is 'n etniese aanduiding vir die oorspronklike bewoners van Afrika suid van die Sahara. Neger is afgelei van die Latynse niger, wat swart beteken, via die Spaanse en Portugees negro
- Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika
- Daar is tans 1 091 Wêrelderfenisgebiede op aarde wat beskerm word om hulle natuurlike skoonheid of kulturele en geskiedkundige belangrikheid te bewaar. Plekke wat as wêrelderfenisgebiede aangewys is kry nasionale en internasionale erkenning en is 'n belangrike faktor vir toerisme
- Kantabriese See
- Die Kantabriese See is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë
- Mesklip
- Mesklip is 'n klein dorpie in Namakwaland op die N7, suid van Springbok
- Afrikaanse Hoër Meisieskool
- Die Afrikaanse Hoër Meisieskool is 'n openbare hoërskool vir meisies in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika met Afrikaans as die primêre onderrigtaal. Die skool is die susterskool van die Afrikaanse Hoër Seunskool
- Lys van Suid-Afrikaanse entrepreneurs
- Hier volg ’n lys van Suid-Afrikaanse entrepreneurs
- Rotse van Liancourt
- Die Rotse van Liancourt is 'n groep betwiste en bewoonde eilandjies in die See van Japan
- Tuisblad
- Goosen
- Goosen was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan van 24 Oktober 1882 tot 7 Augustus 1883; dit was geleë in 'n deel van Brits-Betsjoeanaland, wes van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek. Die hoofsetel van die republiek was Rooigrond aan die Transvaalse westelike grens
- Lys van Afrikaanse skrywers
- Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers