2009 Top Ten of Polemic

Ndebele (stam)
Die naam (ama)Ndebele is 'n generiese naam wat gebruik word om drie Ngunisprekende etniese groepe in Afrika aan te dui. Die Suidelike-Ndebele woon in die Republiek van Suid-Afrika, terwyl die Noordelike-Ndebele in Zimbabwe gevind kan word
Negers
Neger is 'n etniese aanduiding vir die oorspronklike bewoners van Afrika suid van die Sahara. Neger is afgelei van die Latynse niger, wat swart beteken, via die Spaanse en Portugees negro
Poes
Poes is 'n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva verwys. Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na 'n wyfiekat verwys. Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die Afrikaanse gebruik van die woord poes en die Engelse gebruik van die woord puss of pussy wat ook na die vroulike geslagsdele verwys. Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om die woord in formele of beskaafde geselskap te uiter
Eksentrisiteit (sterrekunde)
Eksentrisiteit is ’n term wat gebruik word om te verwys na die wentelbaan van ’n hemelliggaam wat afwyk van ’n sirkelvorm, die wentelbaan is dus eksentries
Leadership in Energy and Environmental Design
LEED is 'n puntestelsel wat in 1998 deur die VSA se Green Building Council (USGBC) opgestel is om geboue mee te beoordeel. Dit maak 'n stel standaarde vir die omgewingsvriendelike en onderhoubare konstruksie van geboue beskikbaar
Potjiekos
Potjiekos is 'n verwysing na 'n eg Suid-Afrikaanse kooktegniek wat 'n ysterpot as hoofkookinstrument gebruik. Die ysterpot is ook bekend in ander dele van die wêreld as 'n dutch-oven, en word ook ysterpot, swart pot of net potjie genoem. Die pot word gemaak uit gietyster en het 'n los deksel. Daar is verskillende groottes wat begin by 1/4 tot so groot as nommer 25. Vir die gemiddelde gesin van 4 tot 6 mense is 'n nommer 3-pot voldoende. Die pot is verkrygbaar met 'n ronde bodem met drie pote, of met 'n
Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika
Daar is tans 1 091 Wêrelderfenisgebiede op aarde wat beskerm word om hulle natuurlike skoonheid of kulturele en geskiedkundige belangrikheid te bewaar. Plekke wat as wêrelderfenisgebiede aangewys is kry nasionale en internasionale erkenning en is 'n belangrike faktor vir toerisme
Kantabriese See
Die Kantabriese See is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë
Origami
Origami is die Japannese kuns van papiervou. Die woord is afgelei van Japannees ori "vou" en kami "papier". Gewoonlik word vierkantige velle papier gebruik, wat sonder hulpmiddels soos 'n skêr of kleefstof tot driedimensionele motiewe gevou word. Bekende tradisionele origamimotiewe sluit diere soos die kraanvoël tsuru en voorwerpe soos die helmhoed kabuko in
Mesklip
Mesklip is 'n klein dorpie in Namakwaland op die N7, suid van Springbok