2009 Top Ten of Conflict for History

Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty
Die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty en algemeen bekend as die Nazi-party, was 'n regse radikale politieke party in Duitsland tussen 1919 en 1945. Dit was eers bekend as die Duitse Arbeidersparty voordat die naam in 1920 verander is
Armeense volksmoord
Die Armeense Volksmoord verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen Armeniërs tydens die regering van die Jong Turke van 1915 tot 1916 in die Ottomaanse Ryk
Ottomaanse Ryk
Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I. Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye. Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf
L'Anse aux Meadows
L'Anse aux Meadows is 'n terrein in die mees noordelike punt van die Newfoundland-eiland, in Newfoundland en Labrador, Kanada, waar die oorblyfsels van 'n Wikingnedersetting in 1960 deur die Noorweegse verkenner Helge Ingstad en sy argeoloog vrou, Anne Stine Ingstad, ontdek is
Tweede Wêreldoorlog
Die Tweede Wêreldoorlog was 'n wêreldwye militêre konflik wat van 1939 tot 1945 geduur het, alhoewel verwante konflikte al vroeër begin het. Die oorlog was 'n samesmelting van twee konflikte: een wat in Asië begin het as die Tweede Chinees-Japannese Oorlog en die ander wat in Europa begin het met die Inval van Pole. Dit was die mees wydverspreide oorlog in die geskiedenis, en het direkte betrekking gehad op meer as 100 miljoen mense uit meer as 30 lande
Apartheid
Apartheid, soms geëufemiseer tot afsonderlike ontwikkeling, verwys na 'n politieke bestel, ideologie en beleid wat op rasseklassifikasie gegrond is en tussen 1948 en 1994 as amptelike beleid in Suid-Afrika gegeld het. Die woord apartheid dui oorspronklik op 'n toestand van apart of afgesonder wees. Met die implementering van die Nuwe Benadering van P.W. Botha in 1984 na afloop van die referendum in 1983, is 'n beleid van magsdeling daargestel waarmee tentatiewe stappe gedoen is om ander groepe by die
1995
Die jaar 1995 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 95ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
430
Die jaar 430 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
23 Augustus
23 Augustus is die 235ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 130 dae in die res van die jaar
447
Die jaar 447 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad