2009 Top Ten of Conflict for Culture

Leonees
Leonees is 'n Romaanse taal wat in sommige dele van die Spaanse provinsies León, Zamora, en in die gebied Miranda de Douro en Bragança in Portugal gepraat word
Wikipedia
Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
IPod
iPod is 'n tipe draagbare mediaspeler wat deur Apple ontwerp en versprei word. Die iPod-projek is in Oktober 2001 van stapel gestuur. Daar is tans 'n verskeidenheid iPod-produkte: die oorspronklike hardeskyfgebaseerde iPod classic, die iPod touch (wat soortgelyk is aan die iPhone, die iPod nano wat ook video's kan speel, en die skermlose iPod shuffle. Vorige produkte sluit in die iPod mini wat deur die iPod nano verplaas is, en die iPod photo wat in die huidige iPods geïntegreer is. Die iPod classic
Nederlandse Wikipedia
Die Nederlandse weergawe van Wikipedia is op 19 Junie 2001 gestig en is sedert April 2022 die sesde grootste weergawe van hierdie aanlynensiklopedie gemeet aan die aantal artikels wat dit bevat, na die Engelse, Cebuano, Sweedse, Duitse en Franse Wikipedias
Albanees
Albanees of Albanies is 'n Indo-Europese Satəm-taal wat deur sowat 5,4 miljoen mense gepraat word. Albanees is die amptelike taal van Albanië, saam met Serwies van Kosowo en saam met Masedonies van Noord-Masedonië. Daarbenewens is Albanees in Montenegro in amptelike gebruik. Dit word ook gepraat in gebiede van die voormalige Joego-Slawië asook in dele van Griekeland, Italië en Turkye
Anale seks
Anale seks, of anale omgang, is 'n vorm van menslike seksuele omgang. Alhoewel daar verskeie seksuele aktiwiteite is wat die anus, anale holte, sluitklep en/of rektum betrek, verwys die term "anale seks" na die gebruik waar die penis in die anus geplaas word. Hierdie wyse van seksuele omgang word beskou as een wat 'n hoë risiko dra te wyte aan die kwesbaarheid van die anale weefsel en die septiese geaardheid van die anus
Nobelprys
Die Nobelpryse word jaarliks toegeken aan mense vir uitstekende navorsing, vir pionierswerk in die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting of wat 'n buitengewone bydrae tot die samelewing gemaak het. Dit word algemeen aanvaar as die hoogste eer wat aan 'n mens toegeken kan word in die hedendaagse wêreld
Eiffeltoring
Die Eiffeltoring is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys. Die toring, wat van yster gemaak is, is deur die Franse ingenieur Alexandre Gustave Eiffel (1832–1923) beplan en ná 'n boutyd van twee jaar, twee maande en vyf dae op 31 Maart 1889 voltooi en ter geleentheid van die Paryse Wêreldtentoonstelling en die eeufees van die Franse Rewolusie op 15 Mei 1889 ingewy
Lordi
Lordi is 'n musiekgroep wat uit vier Finse jongelinge van Helsinki bestaan. Hulle is bekend vir hulle heavy metal- en hardrock-musiek, asook die monsteragtige kostuums wat hulle dra. Hulle musiek en styl is al met die Amerikaanse groepe KISS en Twisted Sister vergelyk
Argitektuur
Argitektuur is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en argitektuur bly sedert die vroeë 20ste eeu omstrede - dit is afhanklik van die betrokke konteks. Die ontwerp en verwesenliking van geboue en strukture het dikwels estetiese, tegniese, ekonomiese en politieke implikasies. Gewoonlik word argitektuur as deeldissipline van die bouwese by die ingenieurswetenskappe gereken