2008 Top Ten of Polemic for Society

Nasionale Taaldiens
Die Nasionale Taaldiens ("NTD") van Suid-Afrika bevorder en fasiliteer kommunikasie tussen tale. In ooreenstemming met die taalvereistes van die Grondwet bestuur die NTD die taaldiversiteit van die samelewing van die land en is hy verantwoordelik vir die benutting van al die tale van ons mense deur beleidsmaatreëls in werking te stel wat gemik is op die bevordering van die gebruik van al hierdie tale, ook van die tale wat histories afgeskeep is
Ondernemingsvorm
Met ondernemingsvorm word bedoel die wyse waarop 'n onderneming beheer en bestuur, die kapitaal byeengebring, verantwoordelikheid vir risiko's aanvaar en winste verdeel word. Wat eiendomsreg en -beheer betref, is daar ses soorte ondernemings, naamlik eenmansake, vennootskappe, private maatskappye met beperkte aanspreeklikheid, beslote korporasies, publieke maatskappye met beperkte aanspreeklikheid en koöperatiewe verenigings en -maatskappye
Argeologie
Argeologie of oudheidkunde is die studie van menslike kulture deur die herwinning, dokumentering en analise van materiële oorblyfsels, insluitende argitektuur, kunsprodukte, oorblyfsels van lewende organismes insluitend menslike oorblyfsels en die studie van die landskap waarin die mense gewoon het. Die doel van argeologie is om lig te werp op die langtermyn voorgeskiedenis, geskiedenis, gedragspatrone en kulturele ewolusie van die mens. Dit is die enigste vakgebied wat die metodiek beskryf vir die
Byeboerdery
Byeboerdery is mense se doelbewuste onderhouding van heuningby-kolonies, wat oorwegend in korwe plaasvind. 'n Byeboer mag bye aanhou om heuning en byewas te versamel, of vir die doel om landbou-oeste te bestuif, of om bye te kweek vir verkoop aan ander byeboere. Bye word aangehou in 'n byehuis of in 'n byekamp
Volhoubare ontwikkeling
Volhoubare ontwikkeling is ontwikkeling wat die lewensgehalte van huidige generasies verbeter en verseker dat daar ook in toekomstige generasies se behoeftes voorsien sal kan word. Die oorsprong van die idee van volhoubaarheid lê in die begrip van volhoubare landbou, waar hulpbronne in so 'n mate benut word dat die herstelvermoë daarvan behoue bly. Volhoubare ontwikkeling verwys dus na sosiale, ekonomiese en ekologiese volhoubaarheid, d.i. 'n produktiewe leefwyse vir die mens wat binne die dravermoë van
Kopiereg
'n Kopiereg of outeursreg is 'n vorm van intellektuele eiendom wat die houer daarvan geregtig om die kopieer en gebruik van 'n oorspronklike, kreatiewe uiting, soos 'n literêre werk, rolprente, musikale werk of klankopname, skildery, rekenaarprogram of 'n industriële ontwerp te beperk vir 'n gedefinieerde tydperk. In Suid-Afrika word kopiereg gereël deur die Wet op outeursreg en word die tydperk waarvolgens die beskerming voor geldig is gedefinieer as 50 jaar na die eerste bekendstelling aan die publiek
Bemarking
Handel bestaan in sy eenvoudigste vorm uit 'n ruiltransaksie tussen twee persone. In die vroegste tye het primitiewe mense spesifieke oorlewingsbehoeftes bevredig deur ruiltransaksies aan te gaan. In daardie tyd was die deelnemers in direkte kontak met mekaar en ruiltransaksies het net plaasgevind as albei deelnemers tevrede was met dít wat in ruil aangebied is. Die voordele van sulke transaksies is gou besef. Gaandeweg het ruiltransaksies toegeneem en 'n vraag het ontwikkel na 'n verskeidenheid produkte
Hoërskool Hercules
Hoërskool Hercules is 'n Afrikaanse hoërskool wat op die hoek van Jennings- en Ribbensstraat in Daspoort, Pretoria geleë is. Die skoolhoof is mnr JJ Enslin
European Graduate School
Die European Graduate School bied M.A.- en Ph.D.-grade aan werkende kunstenaars, akademiese en aktiewe deelnemers van "kreatiewe" professies wat bereid is om die nuutste kuns en filosofieteorieë aan te pak. Die media- en kommunikasieprogram fokus op intensiewe ontmoetinge met vooraanstaande kunstenaars en denkers tydens 'n jaarlikse drieweek-somersessie in Saas-Fee, Valais, Switserland. Dit behels ook opsionele aanlyn besprekings gelei deur senior studente en fakulteit as voorbereiding vir die latere
Costa Ricaanse colón
Die Costa Ricaanse colón is die geldeenheid van Costa Rica. Die geldeenheid is na Christopher Columbus vernoem