2008 Top Ten of Polemic for Religion
- Geskiedenis van die New Age-beweging
- Die idee van 'n komende "New Age" is al minstens twee eeue gelede gepropageer deur onder meer die Vrymesselaars en die Rosekruisers wat die Franse en Amerikaanse Revolusies ondersteun het. Aleister Crowley, 'n satanis wat homself "Die Groot Dier 666"genoem het, het in 1904 aangekondig dat die 2000-jaar-lange "Era van Horus" aangebreek het wat die Christendom sou vervang en waarvan hy self die hoofprofeet sou wees
- Jehovah se Getuies
- Jehovah se Getuies is 'n Christelike gemeenskap wat in die 19de eeu deur Charles Taze Russell, 'n boorling van Pittsburgh (VSA), gestig is en in 2020 sowat 8,7 miljoen aktiewe lede gehad het. Die huidige internasionale hoofkwartier is in Warwick
- Allah
- Allah, 'n Arabiese woord, is die hoofnaam vir "God" in die Islamitiese godsdiens en die Arabiessprekende Christendom. Allah word in Islam as die enigste godheid beskou en is reeds in voor-Islamitiese tye as die oppergod vereer. Eeue voor die Islamitiese profeet sy eerste beweerde openbaring in 610 n.C. ontvang en hom vervolgens tot die enigste god verklaar het, het die Lihjaniete en Thamoedeërs as voorgeslagte van die huidige Arabiere al hierdie godheid aanbid en is die naam Allah ook reeds met die Kaäba
- Hindoeïsme (eerste artikel)
- Hindoeïsme is die dominante religie in Indië, Nepal en van ongeveer 'n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika
- Ab
- Ab is die naam en titel van die owerste van 'n outonome klooster van een van die ou kloosterordes soos die Benediktyne, Kamaldolese, Kartuisers, Trappiste en Cisterciënsers. Die woord ab is afgelei van die Hebreeus abba, wat vader beteken. Hierdie titel was alreeds in die vierde eeu in gebruik in Egipte waar die jonger volgelinge/dissipels van 'n kluisenaar na hul geestelike vader as hul ab(ba) verwys het. Dit was uit hierdie oorspronklike geestelike vaderskap dat die latere juridiese amp ontwikkel het
- Kruistog
- Die Kruistogte was 'n reeks godsdiensoorloë wat in die Middeleeue deur die Christelike Latynse Kerk begin, gesteun en soms aangevoer is. Die bekendste van dié militêre veldtogte was dié in die tydperk tussen 1095 en 1291 na die Heilige Land met die doel om Jerusalem en die omringende gebied van Moslemse heerskappy te bevry. In die Eerste Kruistog, wat gelei het tot die oorwinning van Jerusalem in 1099, is dosyne militêre veldtogte gereël wat eeue lank die fokuspunt van Europese geskiedenis was. Die
- Kerk van Sciëntologie
- Die Kerk van Sciëntologie is tans die grootste organisasie wat die nuwe religieuse beweging Sciëntologie verteenwoordig. Die kerk is in 1954 in Los Angeles (VSA) gestig met L. Ron Hubbard as uitvoerende direkteur - 'n pos wat hy tot 1966 beklee het. Sedert sy stigting het die Kerk gegroei tot 'n uitgebreide beweging waarvan die beginsels teen 1997 reeds in 129 lande beoefen is, en wat volgens sy eie statistieke reeds 8 miljoen mense wêreldwyd bedien het
- Twelve Apostles Church in Christ
- Die Twelve Apostles’ Church in Christ (TACC) is 'n Afrika- Tradisionele Kerk met sy oorsprong in die Ou Apostoliese Kerk
- Confessio Fraternitatis
- Die Confessio Fraternitatis word beskou as een van die brondokumente van die oorspronklike Orde van die Rosekruis
- Klooster
- 'n Klooster is 'n gebouekompleks met woonvertrekke en werkplekke waarin mense – meestal monnike en nonne – hulle toewy aan 'n leefwyse wat van die wêreldlike sfeer afgesonder en heeltemal op die beoefening van 'n bepaalde godsdiens toegespits is