2008 Top Ten of Polemic for People

Michael Bafatakis
Michael Bafatakis is die eerste persoon wat saam met Andrew Michael Stokes in Suid-Afrika skuldig bevind en gevonnis is aan kuberverwante misdade
David Kuijers
David Kuijers is 'n Suid-Afrikaanse skilder
Wouter Bos
Wouter Jacob Bos is 'n Nederlandse politikus. Van 2002 tot 2010 was hy die politieke leier van die Party van die Arbeid (PvdA
Martin Luther King jr.
Martin Luther King jr., priester, briljante spreker, gebore leier en kleinseun van 'n slaaf, het sy Christelike beginsels met Mahatma Gandhi se metodes van geweldlose protes gekombineer om die Beweging vir Swart Burgerregte tydens die dekade van sy grootste prestasie, van 1957 tot 1968, te lei
Sergio Badilla Castillo
Sergio Badilla Castillo is 'n Chileense digter, essayis, vertaler en universiteitsprofessor. Hy is die stigter van die transrealisme in moderne poësie en word as een van die belangrikste skrywers van Suid-Amerika beskou. Hy is onder meer deur die moderne Finse en Sweedse poësie en die Nordiese mitologie beïnvloed
Adam Small
Adam Small was 'n Suid-Afrikaanse skrywer en een van die belangrikste Afrikaanse verteenwoordigers van die Swartbewussynsbeweging. Small het veral bekend geword deur sy gedigte en toneelstukke. Adam Small, Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus, is veral bekend om sy aktualiteitspoësie en die belangrike drama Kanna hy kô hystoe
President van Suid-Afrika
Die President van Suid-Afrika is die staatshoof en regeringshoof onder Suid-Afrika se Grondwet. Vanaf 1961 tot 1994 was die staatshoof bekend as die Staatspresident
Arnoldus Pannevis
Arnoldus Pannevis was een van die baanbrekers van die Afrikaanse taal. Hy kan met reg die vader van die Eerste Taalbeweging genoem word. Nie alleen het hy op die toekomstige leiers 'n groot invloed uitgeoefen nie, maar deur sy briewe oor die Bybel in Afrikaans, dié van 1872 en weer van 1874, is die voorstanders van die skryf van Afrikaans bymekaargebring en dit lei tot die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners
David Rattray
David Grey Rattray was 'n Suid-Afrikaanse historikus wat veral bekend was vir sy werk oor die Anglo-Zoeloe-oorloë. Hy is op 26 Januarie 2007 by sy huis naby Rorke's Drift vermoor
Julius de Geyter
Julius de Geyter was 'n Vlaamse skrywer en digter wat 'n belangrike rol gespeel het in die Vlaamse Beweging