2008 Top Ten of Polemic for Nature
- Visarend
- Die visarend is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke. Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle
- Fluiteend
- Die fluiteend is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika
- Orkaan Katrina
- Die tropiese Orkaan Katrina was een van die ergste natuurrampe wat die Verenigde State ooit getref het. Die storm het in Augustus 2005 meer as 1 800 menselewens geëis – die grootste aantal slagoffers sedert die Okeechobee-orkaan van die jaar 1928 – en 'n skade van 81,2 miljard VSA-dollar berokken, die hoogste wat ooit by 'n natuurramp in die VSA aangeteken is. Die VSA-regering moes net soos die plaaslike owerhede kritiek verduur nadat hulle die uitwerkings van die orkaan aanvanklik onderskat het en
- Acropomatidae
- Acropomatidae is 'n familie van die baarsagtiges wat uit 33 mariene spesies in agt genera bestaan. Lede van die orde is gewoonlik klein—omtrent 15 cm
- MIV
- Die Menslike Immuniteitsgebreksvirus is die virus wat Vigs veroorsaak
- Duitse herdershond
- Die Duitse herdershond of wolfhond is 'n intelligente honderas. Hulle kan maklik opgelei word en word derhalwe gereeld deur mense as soekhonde, waghonde of as troeteldiere gebruik. Hulle word ook algemeen deur polisie- en weermagte aangewend
- Vlerkprofiel
- 'n Vlerkprofiel is die vorm van 'n vlerk of die lem van 'n skroef in deursnit beskou. Dit word aangewend om stukrag te verleen. Afhangende van die toepassing daarvan het vlerkprofiele vir subsoniese vlug 'n kenmerklike vorm met 'n geronde opstroomkant en skerp afstroomkant wat dikwels ook 'n welwing (ronding) insluit
- Halfedelsteen
- 'n Halfedelsteen is 'n mineraal wat tot sieraad verwerk is en wat nie tot die vier groepe van edelstene behoort nie. Net soos edelstene het hulle 'n spesifieke hardheid en ligbreking. Gewoonlik word net stene met 'n Mohsgetal van groter as 7 as edelstene beskou
- Tropiese saagvlerkswael
- Die Tropiese saagvlerkswael (Psalidoprocne orientalis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Dit leef in immergroen woude en digte miombo-boomveld, dikwels naby riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Eastern saw-wing swallow
- Aap
- 'n Aap (Simiiformes) is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend. Die klomp spesies het nie enige spesifieke eienskap wat uniek is aan hulle, of nie ook gedeel word deur die ander primate nie