2008 Top Ten of Polemic for Mathematics
- Pi
- Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer as óf die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit, óf as die oppervlakte van 'n sirkel van radius 1 (die eenheidsirkel). Die meeste moderne handboeke definieer π analities deur trigonometriese funksies te gebruik, soos bv. as die kleinste positiewe x waarvoor sin(x) = 0, of twee maal die
- Wiskunde
- Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan 'n mens sê dat dit die studie van "getalle en syfers" is. Uit die formele oogpunt gesien is dit die ondersoek van aksiomaties gedefinieerde abstrakte strukture deur gebruik te maak van simboliese logika en wiskundige notasie; ander uitgangspunte word in die filosofie van wiskunde bespreek. Wiskunde kan gesien word as 'n eenvoudige uitbreiding van gesproke en geskrewe tale, met 'n
- Kleinstekwadratemetode
- Die kleinste-kwadratemetode is 'n rekenkundige metode om die beste passing vir 'n kromme op 'n gegewe stel datapunte in 'n vlak te bepaal. Die metode verleen sy naam aan die kriterium wat gebruik word om hierdie beste passing te bepaal, dit wil sê die passing word gemeet aan die totaal van die som van die kwadratiese afwykings vanaf die kromme
- Koördinatestelsel
- In wiskunde en toepassing is 'n koördinatestelsel, of koördinaatstelsel, 'n stelsel om 'n tupel van getalle aan elk van die punte in 'n n-dimensionele ruimte toe te ken. "Getalle" beteken in baie gevalle reële getalle, maar kan ook, afhangende van die konteks, komplekse getalle of elemente van een of ander ander veld beteken. Indien die ruimte of variëteit gekrom is, mag dit nie moontlik wees om 'n konsekwente koördinatestelsel vir die hele ruimte verskaf. In die geval word 'n versameling van
- Eeu
- 'n Eeu is 'n periode van een-honderd (100) jaar
- Diskrete wiskunde
- Diskrete wiskunde, soms eindige wiskunde genoem, is die studie van wiskundige strukture wat fundamenteel diskreet is in die sin dat dit nie die begrip van kontinuïteit ondersteun of benodig nie. Meeste, indien nie alle, voorwerpe wat in eindige wiskunde bestudeer word is telbare versamelings, soos die heelgetalle
- Kelvin
- Die kelvin is die SI-eenheid van temperatuur en is een van die sewe SI-basiseenhede. Dit word gedefinieer as 'n 1/273,16 fraksie van die termodinamiese temperatuur van die trippelpunt van water. 'n Temperatuur wat in kelvin sonder enige voorbehoud aangedui word, word gemeet ten opsigte van absolute nul waar die molekulêre beweging ophou. Dit is ook algemene praktyk om 'n temperatuur relatief tot 'n verwysingstemperatuur van 273,15 K aan te dui, wat ongeveer ooreenstem met die smeltpunt van water onder
- Logika
- Logika is 'n vak wat die vorm van argumente in taal ondersoek om vas te stel of hulle geldig, of ten minste aanneemlik, is. Die twee belangrikste soorte logika is proposisionele logika, wat die rol van woordjies soos "nie", "en", "of" en "as" in argumente nagaan, en predikaatlogika, wat die rol van dinge, bewyse hul eienskappe en verhoudings in argumente betrek. Rekenaarwetenskap en kunsmatige intelligensie stimuleer nuwe vertakkings in dié meer as tweeduisend jaar oue wetenskap
- Oppervlakte
- Oppervlakte of area is die grootheidsuitdrukking van 'n tweedimensionele grootte van 'n gedefinieerde deel van 'n oppervlakte, tipies 'n gebied begrens deur 'n geslote kromme. Die term oppervlakte area verwys na die totale area van die ontblote oppervlaktes in 'n driedimensionele ruimteliggaam, soos die som van die areas van die ontblote kante van 'n poliëder (veelvlak). Die oppervlakte, simbool: A, dui die grootte van 'n tweedimensionele gebied aan. Die term oppervlakte word ook dikwels gebruik om die
- Hiperbool
- In wiskunde is 'n hiperbool is 'n soort keëlsnit wat gedefinieer word as die snyding tussen 'n regtesirkelkeëloppervlak en 'n vlak wat deur beide helftes van 'n dubbelkeël gaan.
Dit kan ook gedefinieer word as die lokus van punte in 'n vlak waar die verskil in afstand na twee vaste punte konstant is