2008 Top Ten of Polemic for History
- Augusta Treverorum
- Augusta Treverorum is in 16 v.C. deur die Romeinse keiser gestig. Die kolonie teen die Moeselrivier is die historiese voorloper van die huidige Duitse stad Trier en was een van slegs drie Romeinse stede wat die naam van die keiser mog dra
- Gallia Belgica
- Gallia Belgica, wat in later tye nog slegs Belgica genoem is, was 'n Romeinse provinsie wat die suide van die huidige Nederland, die weste van België, Luxemburg, die noordooste van Frankryk, die weste van Switserland en die weste van Duitsland ingesluit het. Die provinsie is tydens keiser Augustus se opsplitsing van Gallië gevorm. Aanvanklik het Durocortorum as sy hoofstad gedien, tog is die setel van die administrasie later na Augusta Treverorum verskuif
- Armeense volksmoord
- Die Armeense Volksmoord verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen Armeniërs tydens die regering van die Jong Turke van 1915 tot 1916 in die Ottomaanse Ryk
- 24
- Die jaar 24 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 52
- Die jaar 52 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- Nazi-Duitsland
- Nazi-Duitsland of die Derde Ryk verwys gewoonlik na Duitsland in die jare tussen 1933 en 1945, toe dit onder die beheer was van Adolf Hitler se diktatorskap en die ideologie van nasionaal-sosialisme
- Wikings
- Die woord Wikings is afgelei van die Oud-Noorse vikingr. Hulle staan ook as Noormanne bekend. Onder die naam Wikings val die bewoners van Denemarke, Noorweë en Swede, vir sover hulle van die einde van die agtste tot laat in die elfde eeu in Wes- en Oos-Europa verskyn het, eers as seerowers en plunderaars, maar later as veroweraars, stigters van state en handelaars
- 1062
- Die jaar 1062 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Konsentrasiekamp
- 'n Konsentrasiekamp is 'n groot aanhoudingsentrum wat geskep word met die doel om politieke vyande, vyandige persone wat nie burgers van die betrokke staat is nie, spesifieke etniese of geloofsgroepe, of burgerlikes wat krities teenoor 'n regering se beleid staan, veral tydens oorlogstoestande, te huisves. Dit word gebruik in omstandighede waar die geïnterneerdes voldoen aan breë toelatingskriteria na só 'n kamp, maar sonder dat die persone as individue toegang tot die normale regsverteenwoordiging
- Veldpond
- Die veldpond is 'n goue muntstuk wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur 'n rondgaande munt te velde gedruk is naby Pelgrimsrus. Elke muntstuk het die woorde "Z.A.R. 1902" op die voorkant, "Een Pond" op die keersy en 'n gekartelde rant